Jump to content

het mens se familie enige inspuitings nodig om te kom kuier????


2hattingh's

Recommended Posts

hello almal

het ons familie enige inspuitings nodig voor hul vir ons is OZ kom kuier?of enige sulke vir eistes voor hul op 'n kuier visa kom kuier vir 'n maand?

Link to comment
Share on other sites

hello almal

het ons familie enige inspuitings nodig voor hul vir ons is OZ kom kuier?of enige sulke vir eistes voor hul op 'n kuier visa kom kuier vir 'n maand?

Ek glo nie, my dogter was hier vir 2 maande en het nie inspuitings gekry nie. Ek was vir 6 weke oor SA toe in Jun/Jul en het ook nie inspuitings gekry om terug te gaan SA toe nie.

My seun kom in Feb oor en hy het ook nie so iets genoem nie. Na watse inspuitings verwys jy?

Link to comment
Share on other sites

Ons het niks gekry voor ons LSD nie, maar is wel "ge-fumigate" op die vliegtuig.

Oorweeg dalk 'n immuniteitbooster of iets, want 'n vriendin van my was nou vir die helfte van haar vakansie daar siek met griep (blykbaar agv die uiterste weerstoestande: vrekwarm en dan reen en koel.....)

Geniet hulle kuiertjie!

Link to comment
Share on other sites

ek dink nie so nie. sover ek weet het jy niks nodig om enige land te besoek nie.

Link to comment
Share on other sites

het ons familie enige inspuitings nodig voor hul vir ons is OZ kom kuier?of enige sulke vir eistes voor hul op 'n kuier visa kom kuier vir 'n maand?

'n "Inspuiting" van kontant sal defnitief aanbeveel word. :)

Link to comment
Share on other sites

Dankie julle almal, ons sal definitief die kuier geniet, het bietjie gekyk, het nie inspuitings nodig nie, die dr in SA wou he hul moes 2 kry en R280 stuk betaal en dan nog konsultasie gelde, hy het seker gedink hy gaan bietjie ekstra maak uit toeriste uit.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...