Jump to content

Soek 'n beitjie spasie


5vannemerwea

Recommended Posts

Hallo almal

Ja ek weet, loooong time no see (read/write). Ek het gelukkig verskonings vir alles. Baie tyd gehad om iets uit te dink.

Ek wil so klompie goetertjies oorstuur na Down Under. So paar boksies boeke, tent en so paar kamptoerusting. Het iemand dalk so 1m3 in sy container waarvoor ek kan help betaal??

Ag, sal die gawe persoon se hulp en vriendelike gesindheid nou darem nie met oorgawe gewaardeer word nie!! Met mening se ek vir julle.

Groete

Martin

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...