Jump to content

Pieter en Lindie: Nuut by die forum


Pieter en Lindie

Recommended Posts

Haai Almal,

Ons lees nou al n geruime tyd al die nuus op hierdie forum. Die inligting en raad is baie waardevol.

Ek is Lindie en my man is Pieter Rossouw. Ons het 3 kinders onder 5 en is baie bedrywig. Ons het besluit om vir die kinders se onthalwe die groot besluit aan te pak. Die vraag is net hoe gaan ons daar kom. Ons kwalifiseer nie vir die 136 visa nie en hoop nou vir n sponsorship werksaanbod. Ek is n skoonheidsdeskundige en werk vir myself en my man is n mediese verteenwoordiger. Ons doen nou deur n aggent aansoek vir werk en hoop vir die beste. Het iemand al gehoor van International Immigration Alliance.

Verder wil ek weet of indien my man n werksaanbod kry, of ek weer sou kon werk vir myself op daardie visa.

Ek is seker ons gaan julle nog baie peper met die vrae, maar die belangrikste een is wat is n medium na goeie salaris om 3 kinders te kan onderhou sonder stress. Aanvanklik gaan ek mos nie n werk he nie.

Byvoorbaad dank aan almal wat reeds so baie vrae geantwoord het.

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle en baie welkom :lol:

Julle is op die regte pad met hierdie forum :ilikeit: en baie sterkte met die "inligting ontginnings proses" Net as mens dink jy het die gros inligting onder die knie, pop daar nog draaiballe uit :ilikeit:

Kyk bietjie na van hierdie maatskappye wat Ajay genoem het, miskien kan hulle julle help.

http://www.saaustralia.org/index.php?showt...t=0entry19565

Geniet die proses en moenie mismoedig word nie... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Hello Lindie & family

We wish you all the best with your application. Do you know that you can go to the 'Search keywords' function on the first page of the forum and look up topics that you are interested in? I'm sure that particular agency has come up before, and you will find more information about it if you search for it.

You can also check the DIMIA website to make sure you are allowed to work here or open your own business, as the partner of the sponsored applicant. You can search for his particular visa, and then read all the small print!

You are making the right decision for your children, this is a wonderful place for kids. :ilikeit::lol::ilikeit:

The budget issue will depend where you are moving to - with 3 kids under 5 you will have different expenses, so you must talk to people with small kiddies...

All the best,

Bronwyn

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

Lindie en Pieter, welkom.

Ons is ook nog aan die begin van die pad. Boonop is ons besig met house-renovations. Al wat ek kan se is: sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Hi Pieter and Lindie,

It is very difficult to say what a decent salary will be, it all depends on the family.

I can tell you that my son (aged 2) goes to Kindy (in Brisbane, not sure on costs at other states) and he goes 3 days a week, it costs us $56 per day including Nappies and food. You do get government (Centre link) benefits on certain visa classes.

Formula costs us around $13 per tin (S26 formula), huggies 32 nappies costs around $20 per pack. You get all the same baby products here as you do in South Africa.

Any other questions, please feel free to ask.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Haai Almal,

Ons lees nou al n geruime tyd al die nuus op hierdie forum. Die inligting en raad is baie waardevol.

Ek is Lindie en my man is Pieter Rossouw. Ons het 3 kinders onder 5 en is baie bedrywig. Ons het besluit om vir die kinders se onthalwe die groot besluit aan te pak. Die vraag is net hoe gaan ons daar kom. Ons kwalifiseer nie vir die 136 visa nie en hoop nou vir n sponsorship werksaanbod. Ek is n skoonheidsdeskundige en werk vir myself en my man is n mediese verteenwoordiger. Ons doen nou deur n aggent aansoek vir werk en hoop vir die beste. Het iemand al gehoor van International Immigration Alliance.

Verder wil ek weet of indien my man n werksaanbod kry, of ek weer sou kon werk vir myself op daardie visa.

Ek is seker ons gaan julle nog baie peper met die vrae, maar die belangrikste een is wat is n medium na goeie salaris om 3 kinders te kan onderhou sonder stress. Aanvanklik gaan ek mos nie n werk he nie.

Byvoorbaad dank aan almal wat reeds so baie vrae geantwoord het.

Lindie

Welkom Lindie

Is seker dat ons nog baie vrae vir mekaar gaan antwoord, het ook eers maar die week op die forum aangesluit :D

Ons is in Pinelands CTN en werk ook deur dieselfde agentskap. Dis lekker om te weet daar is nog iemand wat ook deur hulle werk. Op die oomblik wag ons om te hoor van my verloofde se skills assessment, hopeluk hoor ons by einde Jan, en dan kan ons vir ons actual visa aansoek doen.

Groete

Pofstert

Link to comment
Share on other sites

Hi Pieter en Lindie

ons is hier op die 457 werksvisa

as jou man die hoofaansoeker is mag hy net die werk doen wat op die visa staan so hy het dan rectrictions op sy visa ,jy wat dan as egenoot saam kom het geen rectrictions nie so jy kan enige werk doen wat jy wil.

geniet dit

groete,christelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...