Jump to content

sheila: Ons het besluit ons sal SA ausies word


sheila

Recommended Posts

Hi almal

Ek is darm weer terug ons het lank gewag dat die sponsor in australia my man laat oorgaan om 'n onderhoud te voer. B)

Ons het dit bespreek en met die kinders bespreek en tot met skoonma :lol:

ok ek sal dit waardeer as iemand my kan se of die pakket genoeg sal wees?

hulle bied my man Amper 80 000.00 per jaar aan met 'n kar en iets soos pension maar nie heeltemal nie en 20 000.00 vir resetteling fooie.

Ok so ons is oppad wees reg vir my!! :ilikeit:

Ons sal Jan aansoek doen vir ons imigrasie papiere moet nog uitvnd hoe werk dit en dan sal ons alles begin verkoop as ons die imigrasie papiere het.

Moet ons alles verkop?

moet ons die duvetstel hou gordyne so baie vrae so min tyd.

crickey ek sal moet afcool my brein gaan uitbrand maar ons is reg hiervoor hooojaaa :ilikeit:

lekker dag

Sheila vdm

Edited by Hendie
Link to comment
Share on other sites

ok ek sal dit waardeer as iemand my kan se of die pakket genoeg sal wees?

hulle bied my man Amper 80 000.00 per jaar aan met 'n kar en iets soos pension maar nie heeltemal nie en 20 000.00 vir resetteling fooie.

Hi Sheila

A lot of people live comfortably with A$ k80 pa. I suppose it also depends on how much you're taking over initially.

A$ 20 000 sounds like a very generous settling-in allowance.

Link to comment
Share on other sites

B)

Hi Sheila

A lot of people live comfortably with A$ k80 pa. I suppose it also depends on how much you're taking over initially.

A$ 20 000 sounds like a very generous settling-in allowance.

:ilikeit: ons het hulle gese hulle moet die dollars daar hou vir ons en ons sal die kant aales self betaal so dat ons bietjie geld het aan daai kant :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk.

Sterkte met al die reelings en besluite. Die werk goed klink goed. Geniet dit.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...