Jump to content

VENTER WAENTJIE - CANBERRA OF SYDNEY


Johnny & Rene

Recommended Posts

Hallo almal,

Ons is nou al n jaar in Canberra, het Stuttaford gebruik om ons trek te doen. Hulle het ons gekwoteer vir ons meubels , bokse en natuurlik die waentjie. Hulle kon nie die container na ons huis in Nelspruit bring nie so al ons goed is in n vervoer wa gelaai na Pretoria geneem en dan in die container gepak. Grootste fout wat ons seker kon maak.

Die oggend van 26 November 2008 sit ons op die lughawe, en raai wat hulle bel ons en se die waentjie pas nie in die container nie, ons moet besluit wat ons wil los en wat nie. Hoe doen mens dit, hulle het net mooi alles vol van jou goed gestop so wat los jy.

Wel die waentjie bly toe agter met die idee dat as daar weer n container die rigting kom hy daarin sal wees. Tot vandag toe niks nie en nou wil hulle skielik stoorgeld vra vir n fout wat hulle gemaak het.

Hierdie is die ding ek wil vreeslik graag die waentjie hier kry, en so 2 of 3 bokse. Is daar enige iemand wat Canberra of Sydney toe trek en wat dalk kan help ek sal dit baie waardeer.

Ek is meer as bereid om my gedeelte van so reeling te betaal.

Baie dankie

Rene

Edited by Johnny & Rene
Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi Rene

Ek wil so paar goed in julle waentjie laai. Miskien moet ek vir die kaptein vra of ons maar nie julle ou ventertjie aan die 747 se stert kan hak nie. Ek is seker die waentjie is taai genoeg vir sulke sports. Dan kan ek sommer my goetertjies ook daarin gooi. Sal dit nou nie gaaf wees nie.

Ek sien julle so oor bietjie meet as 'n week. Onthou om vir my daai naam aan te stuur, sommer via FB, van die goete wat ek vir jou moet saam bring. My stres vlakke is darem nog onder beheer.

Martin

Link to comment
Share on other sites

  • 2 years later...

Johnny and Rene,

Have read your post regarding your trailer with interest. We are in the process of deciding whether to take our trailer and BMW motorbike with us or not. What did you have to do in order to be allowed to take your trailer in the container? My husband leaves at the end of this month and I will leave at the end of this year or early next year.

I do hope you managed to eventually get yours to Australia. Any advice on what to pack and what not to will be much appreciated.

Thanks,

Jenni

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...