Jump to content

Bazaar 7 November & Kerssang Diens 22 November - Adelaide


Karl Wrogemann

Recommended Posts

Hallo daar,

Ons jaarlikse bazaar word Saterdag die 7de November aangebied. Die bazaar begin 10 uur Saterdag oggend tot 2 uur. Kom vroeg want die koeksisters, melkterte, beskuit, droeewors, pannekoeke en boerewors rolle word gewoontlik eerste uitverkoop.

Daar word 'n Afrikaanse Kerssang diens vir Sondagaand die 22ste November beplan. Die diens begin 6 uur die aand

Waar Campbelltown Christian Reformed Church - 55 Hill Street, Campbelltown.

Stuur asseblief die inligting aan vir jul vriende :D .

Groete

Karl.

0437836567

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...