Jump to content

Weg


Yorsie

Recommended Posts

Dit was een kou wintirsoggint in 1989 toe ek skool toe is op my baaisiekil daar in Carletonvil. Wagtir my hooinkie het toe saam gihartloop want hy het altyt my viets se taaijirs traai faktap byt as ek ry. Toe ek bytie skool se hek kom toe jaag ek hom trig hystoe. Hy het nooit bytie hys gikom nie. Dis nou heelwat laatir en ek gloo Wagtir is nou al baie grys, maar daar het so baie mense giwaai ytie niewe Syt Avrieka yt lat ek nou hier in die wit lokasie van Perth probeer en kyk of daar nie iemant is wat vir Wagtir gispaai het op daai koue wintersoggint in 1989 toe hy weggiraak het nie. As jille hom saamgivat het wit loekaasie toe tydins julle immigraasie, myl tog vir my 'n ou footoekie van my hooinkie, ek sal soo baie bly wees hoor! My ou harkie is nog steets stikkint julle hoor. Die pilooning van R20 daai tyt is nou op na R50 toe hoor.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...