Jump to content

Sitkamerstel / Lounge


bluesfan

Recommended Posts

Ek het 'n driesitplek bank (Sleeper couch) en twee enkel stoele vir 'n SA gesin wat nog wag vir meubels of enige iemand anders wat dit kan gebruik. Dis nog in goeie bruikbare toestand. Dis nou nie ontwerper klas nie, maar dis iets om op te sit en eintlik heel gemaklik. Ons het dit gebruik nog tot die vorige naweek maar het nou ander stel gekoop. Julle moet dit net self kom haal want ek het nie 'n ute nie. Indien enige iemand belangstel bel my gerus by 0450729939. Anders is hy sypaadjie toe. Groete Jakes

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...