Jump to content

jaxmvr: Die van Rensburg's


jaxmvr

Recommended Posts

Hi almal

Bietjie meer van ons. Die JAXMVR staan vir Jaco, Adri, Xander en Marko van Rensburg. Ons het laaaaaaankal besluit om Australie ons nuwe tuiste te maak (4 jaar terug), maar het so baie teespoed gekry dat dit al gevoel het ons kom nooit daar nie. In alle geval, hier is ons nou, moet gaan vir Medies en Polisieklaring...dus is ons amper daar, uiteindelik!!!

Ek (Adri) is 'n Stelselimplementeerder van beroep en Jaco is 'n Paramedic. Xander is 5 en Marko 3. Ek en Jaco is in ons Dertigs. Ons vriende bly in Forest Lake, Brisbane en ons beplan om vir 'n rukkie by hulle tuis te gaan voor ons ons eie blyplekkie gaan kry.

Ons gaan maar deur die forum en kyk wat ons nog alles moet doen en sal definitief vra as ons ietsie wil weet.

Link to comment
Share on other sites

Hi jaxmvr!

Baie welkom by die forum!

Ek is seker julle sal sommer tonne informasie hier kry wat baie sal help!

Julle storie wys mens maar net weer: aanhouer wen!

Groete

W

Link to comment
Share on other sites

Hi julle! Voor julle weet is julle in Oz! Dit is 'n lang en moeilike paadjie, maar byt vas - alles gebeur soos dit moet en wanneer dit moet..... :unsure:

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hallo van Rensburg's van Boksburg, ons is die van Rensburg's van Secunda, en ook op pad. Hoop maar die nuwe lewe sal net voorspoedig wees vir ons van Rensburgs,

Groete, Monica

Link to comment
Share on other sites

Hallo van Rensburgs - welkom van die Van Rensburgs van Adelaide :D

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...