Jump to content

Skerp


Pierre&Wanda

Recommended Posts

Die berede polisieman was op sy perd, op die punt om die straat oor te

steek, toe 'n dogtertjie met haar blink trapfiets langs hom stop.

"Mooi fiets," se hy, "het Kersvader dit vir jou gebring?"

"Ja!" se sy trots en opgewonde.

Hy kyk die fiets deur, en gee haar 'n R50 boete.

"Se volgende jaar vir Kersvader hy moet onthou van die reflektor."

Die dogtertjie kyk op na die polisieman op sy perd.

"Mooi perd," se sy, "kom dit ook van Kersvader?"

"Ja, hoe't jy geraai?" se hy.

"Onthou om volgende jaar vir Kersvader te se die poepol sit onder die

perd se stert, nie op sy rug nie!"

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...