Jump to content

Enige iemand oppad na Adelaide?


jaxmvr

Recommended Posts

Hi daar

Die enigste iets wat vir my rugpyn en migraine werk is Adcodol Tablette en mens kry dit nie hier nie :ilikeit: . Vriende van ons het verlede jaar vir my 'n pakkie saamgebring, maar dit is nou klaar. :( Is daar enige iemand wat binnekort kom wat vir my kan saambring?

Sal dit baie waardeer en natuurlik betaal. :holy:

Hoor graag van julle.

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...
Hi daar

Die enigste iets wat vir my rugpyn en migraine werk is Adcodol Tablette en mens kry dit nie hier nie :rolleyes: . Vriende van ons het verlede jaar vir my 'n pakkie saamgebring, maar dit is nou klaar. :ilikeit: Is daar enige iemand wat binnekort kom wat vir my kan saambring?

Sal dit baie waardeer en natuurlik betaal. :ilikeit:

Hoor graag van julle.

Hi, I will be landing in Adelaide on or around the 25 October 2009. Send me an email on bgvogt@gmail.com and I will see what I can do.

Cheers

Brad

Link to comment
Share on other sites

My skoonsussie gebruik imigrine (GEEN idee hoe mens dit spel nie). Sy koop dit in NZ, is seker ook in Aus beskikbaar. Het jy dit al probeer?

Link to comment
Share on other sites

My skoonsussie gebruik imigrine (GEEN idee hoe mens dit spel nie). Sy koop dit in NZ, is seker ook in Aus beskikbaar. Het jy dit al probeer?

Imigran is baie goed vir migraine maar dit is baie duur. Die generiese tablette daarvoor wat ek in Aus kry (op voorskrif) is Sumatab, wat meer bekostigbaar is - maar dit gaan seker nie help vir jou rugpyn nie. As Adcodol vir jou help is dit great as iemand vir jou daarvan kan saambring - want dit sal vir enige ander pyne ook help. (Behalwe verlange!) Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaxmvr,

Die aanbod staan steeds as jy wil he ek moet vir jou pos, ek het voorraad by die huis en doen dit met graagte aan vir jou.

Dis 'n pak van 100 tablette en die onkoste is so $15 saam met posgeld

Beste wense

Johan

Link to comment
Share on other sites

Hi almal

Dankie vir al julle hulp en advies. 'n Vriendin van my moes dringend terug SA toe - haar ma is skielik oorlede en sy gaan sommer vir my terugbring. Johan dankie vir jou aanbod hoor, ek sal jou definitief in die toekoms nader as ek weer nodig het.

Groete

Adri

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...