Jump to content

Importing a car


PottieP

Recommended Posts

Dudes,

hoe lyk dinge aan daai kant van die wereld? Ek is nog in die aansoek proses. CPA is happy en nou vir die lang wag van die Lodging.............

Wie van julle kan vir my raad en kostes gee om 'n voetuig saam te bring? Ek kan net nie van my Isuzu afskeid neem nie.... Sommige het Mrs Bolls nodig, ek het my Isuzu nodig B)

Dankie

PS! dit is 'n shap forum hierdie :whome:

Link to comment
Share on other sites

Dudes,

hoe lyk dinge aan daai kant van die wereld? Ek is nog in die aansoek proses. CPA is happy en nou vir die lang wag van die Lodging.............

Wie van julle kan vir my raad en kostes gee om 'n voetuig saam te bring? Ek kan net nie van my Isuzu afskeid neem nie.... Sommige het Mrs Bolls nodig, ek het my Isuzu nodig B)

Dankie

PS! dit is 'n shap forum hierdie :whome:

Pottie

Slegte indee in my opinie. Motors hier baaaaie goedkoper as in die RSA. Ek het my twee jaar oue Toyata Hilux verkoop in Namibie en het met die selfde geld 'n splinternuwe Toyota Lancruiser Prado hier aangekoop.

Verder is daar ook altyd die moontlikheid dat die parte nie ooreenstem nie ens.

Groetnis

Leon

Link to comment
Share on other sites

Hi Pottie

Ek stem saam met Leon, ek het self my Isuzu agtergelaat met 'n swaar hart, maar hier het jy allerhande regulasies wat nagekom moet word, en vir die prys om joune per container te laat stuur, kan jy die heel grootste beste hier nuut kom koop.

Ek stel voor jy gaan in op die www.rta.org.au of tik in op google automobile assn of nmra.com.au in en daar kan jy riglyne kry.

Op die ou einde gaan dit jou beter betaal om te verkoop en hier te kom koop

Maak goed seker, want by die hawe staan hope voertuie wat nie voldoen aan die lokale vereistes nie en moet dan op die eienaar se onkoste in 'n hopie staal gepres word, nee wat, verkoop so na as moontlik aan die tyd en bring die geld oor en koop hier

Link to comment
Share on other sites

Ek kan net nie van my Isuzu afskeid neem nie.... Sommige het Mrs Bolls nodig, ek het my Isuzu nodig B)

Hi Pottie

From what I've seen over there your Isuzu is sold there badged Holden. So, if you can live with a the lion emblem on it you'll be OK.

By the way, the general consensus (based on views expressed on a number of other fora as well) is that it is not worth the effort to import a car unless it is a collector's item.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...