Jump to content

DeKlerks: Anybody from Albany WA


DeKlerks

Recommended Posts

Hello All

Is daar enige Saffers (is dit reg?) wat in Albany omgewing woonagtig is. Kan dalk werk daar kry. Wil weet wat julle van die plek dink. Die omgewing lyk baie mooi. 'n Baie mooi vakansie dorp.

Almal se raad altyd. "Bly weg van die klein plekkies". Daar is geen "support", maar in teendeel, my kop staan soontoe.

Groete

Louis

As ek nou sulke vrae vra moet ek uit die Foyer uit? Is maar nog 'n Rookie

Link to comment
Share on other sites

Kan jou ongelukkig nie help in daai afdeling nie, maar wou net Welkom sê!

Link to comment
Share on other sites

As jy ander vrae het, kan jy dit vra in die emigrasie afdeling. As jy bv meer oor 'n spesifieke stad of area wil weet of hoe die proses werk ens. As jy net wil gesels, is chit-chat die beste opsie of as jy regtig nie weet waar iets "hoort" nie, pos dit in general in die discussions gedeelte. Moenie te veel stress oor waar jy dit sit nie - as ons sien iets is heeltemal op 'n verkeerde plek, dan skuif ons dit vir jou en laat weet jou waar dit is. Jy kan maar nog eers rustig voortkuier in die foyer as jy wil! :unsure:

Link to comment
Share on other sites

hi

ek is ook op ;n klein plekke, nou 7 maande, ja dit is nie so maklik nie, bv hul gee eerder vir hul eie mense werk maar die skole is fantasties, hul het uit hul pad gegaan vir my kiddies, almal is vriedelik, en omrede ons nie wou meubels koop, voor ons PR is, het ons soveel aanbiedinge gekry van mense wat wil meubels leen, ons is ook deur baie uitgenooi vir koffie, so ja aan die eenkant is dit moeilik maar vriendelikheid is oorvol - ek sal my klein plekkie nie verruil vir die stad nie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...