Jump to content

skills assessment en werkservaring - help


aniena

Recommended Posts

Hi julle.

Ek is gekwalifiseer as 'n spraakterapeut en oudioloog. Ek het 4 jaar spraakterapie ondervinding (privaat praktyk) maar het die laaste 5 jaar nie "gewerk"nie. 4 van die 5 jaar ons kinders getuisskool. My vraag is as ons op my man se kwalifikasie ens probeer om in te kom, en ons wil 5 punte kry vir my as die "spouse", moet ek moes nou 2 uit 3 jaar se onlangse werkservaring he, om enigsins die 5 punte te verdien. Is ek reg met die afleiding ?

As dit nie gaan werk nie. (dat ek nie vir daardie 5 punte kan aansoek doen nie) Moet ek nog my "skills" laat evalueer om daar te kan werk, ek glo so. Ek weet ek moet nog steeds die IELTS doen, maar wat van die 5 punte vir die feit dat ek my kwalifikasies in Afrikaans gedoen het, tel dit nog as ek die "spouse"is ?

Jammer vir al die vrae, maar ek raak nou bietjie deurmekaar. Sal iemand se raad waardeer.

Groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Ek is gekwalifiseer as 'n spraakterapeut en oudioloog. Ek het 4 jaar spraakterapie ondervinding (privaat praktyk) maar het die laaste 5 jaar nie "gewerk"nie. 4 van die 5 jaar ons kinders getuisskool. My vraag is as ons op my man se kwalifikasie ens probeer om in te kom, en ons wil 5 punte kry vir my as die "spouse", moet ek moes nou 2 uit 3 jaar se onlangse werkservaring he, om enigsins die 5 punte te verdien. Is ek reg met die afleiding ?

As dit nie gaan werk nie. (dat ek nie vir daardie 5 punte kan aansoek doen nie) Moet ek nog my "skills" laat evalueer om daar te kan werk, ek glo so. Ek weet ek moet nog steeds die IELTS doen, maar wat van die 5 punte vir die feit dat ek my kwalifikasies in Afrikaans gedoen het, tel dit nog as ek die "spouse"is ?

Hi Aniena

With your husband as principal applicant you need to satisfy the "basic requirements" (age, English language ability, qualifications, nominated occupation, recent work experience and skills assessment) to be eligible for the 5 points for spouse skills.

The bonus points for fluency in an Australian community language (read Afrikaans) is only available to the principal applicant.

Edited by JJV
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...