Jump to content

Leon: Hello uit Perth


Leon

Recommended Posts

Was baie bly gewees om van hierdie site te lees want Rainbow is eenvoudig net nie meer 'n opsie nie. Ons is nou presies 'n jaar in Perth vanaf Monumentpark in Pretoria. Dit gaan baie goed met ons, het maklik aangepas en geniet dit werklik baie.

Hoop om lekker te gesels met almal. :blink:

Link to comment
Share on other sites

WELKOM!! Bly jy het ons gejoin!

Ons moet net die woord versprei onder die mense van die nuwe forum. :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hey Leon! Baie bly om jou ook hier te sien! Ek hoop ons gaan nou weer sommer baie van jou hoor - jy is 'n baie goeie "spokesperson" vir Perth, en met soveel mense wat koers kies soontoe kan jy net van groot waarde en hulp wees hier!

(Skies, ek skuld jou nog 'n antwoord oor universiteit!!!)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...