Jump to content

ShArK-NoW: has entered the pool


ShArK-NoW

Recommended Posts

Dag almal

Ek is die wederhalf van Aniena, wat reeds op die forum is. So ek gaan nou nie alles herhaal wat sy al genoem het nie. Is ons ernstig om na Aus te verhuis? Ja, beslis! Ons is lankal verby die beredenering tov die belsuit. Die misdaad, die ekonomie, die BEE, en al daai dinge is nie meer vir ons belangrik nie. Ons weet eenvoudig net dat ons die skuif moet doen en het begin met al die take rondom die groot skuif.

So, as ons vir hulp vra, vertrou dat julle tyd wat julle aan ons spandeer nie vernuut sal wees nie en dat ons dankbaar daarvoor is.

Groete

ShArK-NoW

Link to comment
Share on other sites

Hi ShArK-NoW,

Weereens baie welkom by die forum! Ek is bly dat julle so oortuig is van julle besluit, want dit maak die proses net baie makliker!

Hoop al jou vrae word beantwoord en dat jy lekker saam sal kuier!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom!! Hoop jy geniet jou tydtjie hierso!!

Ons is almal hierso om te help, so fire away as julle vragies het.

Link to comment
Share on other sites

Hi ShArK-NoW

Good to see you - Aniena has been hanging around for a while now, so I'm glad she's introduced you as well!

Looking forward to seeing you around - and ask away!

Cheers

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...