Jump to content

Confusion re PR application


catz

Recommended Posts

Hi everyone,

I am sure this must have been asked and answered somewhere, but i cant seem to find anything. We will be applying for PR prob in Jan (well through my husband's boss who is sponsoring us), and i was wondering. Do we have to go for medicals again for this application, as we did medicals when we applied for the 457... surely DIMA will have that on file??

Another thing is the Police Clearances... we have been in Aus for a few months already... do we have to have Aus police clearances done as well or will the SA ones be sufficient. They were done at the end of May this year, so i assume they are still valid too??

Sorry if i am sounding silly, but its things i have been wondering about...

:hug:

Thank you

Caro

Link to comment
Share on other sites

HI Caro

You will need to go for meds again, as the ones for 457 is nothing compared to what you have to do for a PR visa.

You will need an aus police clearance as well, and you might have to reapply for new SA police clearance, as your current one will expire will your visa application is still in for progress.

Hope this helps somewhat.

Link to comment
Share on other sites

Julle doen mos aansoek vir die 856 né? Lees hierdie ook - dit sal jou baie tyd spaar as jy solank al hierdie dokumente kan gereed kry:

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=2286

Link to comment
Share on other sites

Thanks Riekie,

Watse ding is n unabriged marriage cert??? Ek het nie eers geweet mens kry so een ook nie... great... hoe lank gaan dit my nou vat om so iets uit Home Affairs te trek??

Ai ai ai en ek dag die oorspronklike een wat die dominee gedoen het is goed genoeg....

:hug:

Link to comment
Share on other sites

Dit lyk baie soos die Unabridged Birth Certificate - hulle druk dit op presies dieselfde papier. Dit het jou & manlief se ID nommer, volle name, geboorte datum en huwelikstatus ten tye van julle huwelik op (bv bachelor as dit sy eerste huwelik is ens) en ook julle huweliksdatum, plek (Dorp) waar julle getroud is, die kerk(tipe - bv, NG Kerk) /landroskantoor, predikant/Landros wat julle getrou het en 'n huweliks nommer. Jy hoort meeste van hierdie info van jou gewone huweliksertifikaat te kan kry maar goed soos die predikant se naam is nie daar op nie, so begin solank soek/bel, want jy moet dit op die vorm invul as jy aansoek doen.

Link to comment
Share on other sites

so begin solank soek/bel, want jy moet dit op die vorm invul as jy aansoek doen.

Hmmm lyk my dit sal darem ok wees, my vriendin gaan vir my die volle adres van die kerk en so kry en dis haar predikant gewees, so sy sal sy naam ook he!!

Gaan dalk vinniger wees om die info so te kry... het ek nie certified copies van die unabriged een nodig soos met die geboorte sertifikate nie... skuus ek vra so baie dom vrae!!!

Sal in elk geval maar kyk of ek kan iets uitgerig kry vir n volle een eventually!

:hug:

Link to comment
Share on other sites

Jy dien nie die oorsponlike een in met jou visa aansoek nie - maar jy moet dit kan wys dat hulle dit kan sertifiseer (of jy kan dit voor die tyd laat sertifiseer by 'n polisie kantoor). Geen vraag hier is dom nie... :hug:

Link to comment
Share on other sites

Wel, dinge verloop toe so bietjie vinniger as wat ek gedink het. Ons het vandag approval gekry dat my man se werkgewer se "nomination application" goedgekeur is!!! So het ons die naam van ons case officer gekry, en kan ons basies ons application indien sodra ons reg is!!!

Ek het gou vroer die dame by DIMA ge email, ons hoef nie Aus policechecks te doen nie (ons is nog nie 12 maande hier nie), en sy se hulle sal ons laat weet wanneer om te gaan vir die medicals. Asook die IELTS sal hulle ons oor brief later. Ek glo ons sal wel die toets moet gaan doen, maar sal maar hoop sy kyk vinnig na die details, want die sentrums is almal so vol bespreek vir die damn toetse.

Sal maar al die vorms en dokumente wat ek het solank regkry en dan kan ek dit alles dalk so gou as volgende week vir haar stuur. Dit klink hopeloos te maklik????

Link to comment
Share on other sites

Ek weet nie hoe besluit DIMA oor medicals nie, want ek moes my medical weer doen vir 857 Permanente Visa, maar my vrou en kinders het nie weer gegaan nie. Nie weer police clearance gedoen nie, maar moes weer die Form 80 oordoen terwyl dit reeds ingedien was. Kan nogal frustrerend wees, want jy weet nie altyd wat hulle redes is nie. Maar gelukkig het alles uitgewerk.

Groetnis

Link to comment
Share on other sites

Ja nee ek weet ook nie, maar sal maar wag met alles tot ek finaal van hulle hoor... anders kos dit net onnodige ekstra geld wat ek nie nou het om te mors nie!!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...