Jump to content

Christiaan: Tussen die boom en die bas


Christiaan

Recommended Posts

Hi daar julle.

Ons is nuut hier. Ek my vrou en 4 jarige seuntjie is oppad Perth toe.

Ongelooflike mooi dorp.

Ons gaan oor op my studente Visa. Drie jaar se studies klaar maak.

Hoop om van julle mense wat alreeds in Perth is te hoor.

Groete

Christiaan, Genevieve en Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Congrats met jou besluit om oor te kom. Daar is sommer heelwat van ons hier in Perth, vra maar enige vrae en ons sal jou uithelp.

Sterkte met al die beplanninge vorentoe.

Link to comment
Share on other sites

Welkom Christiaan

Perth is 'n great plek as jy kiddies het, wel vir ons is dit.

Weet nie of jy weet nie maar as jou seuntjie 4 is dan behoort hy 2007 kindy te begin hier in Oz. My dogter het Julie 4 geword so sy begin 2007 kindy. As sy voor Julie 4 geword het so sy al 2006 kindy toe gegaan het. Dog ek noem dit maar net vir julle.

As daar iets is waarmee ons kan help of uitvind vir julle, skreeu net, ons is 'n klomp hier in Perth.

Good luck met als

Lindy-Lee

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Welkom Christiaan

Perth is 'n great plek as jy kiddies het, wel vir ons is dit.

Weet nie of jy weet nie maar as jou seuntjie 4 is dan behoort hy 2007 kindy te begin hier in Oz. My dogter het Julie 4 geword so sy begin 2007 kindy. As sy voor Julie 4 geword het so sy al 2006 kindy toe gegaan het. Dog ek noem dit maar net vir julle.

As daar iets is waarmee ons kan help of uitvind vir julle, skreeu net, ons is 'n klomp hier in Perth.

Good luck met als

Lindy-Lee

:)

Hallo Lindy-Lee

Geen vraag is mos 'n dom vraag nie? Lig my asb in op bogenoemde, ek het nog nie daarvan gehoor nie.

My dogtertjie word nou wel eers 16 Desember 3, maar dit klink interesant.

Dankie

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Tanja

jou dogter sal kindy 2008 begin. As sy 4 geword het voor Junie 30 dan sou sy 2007 begin het. Maar oor sy na JUlie verjaar begin sy die volgende jaar.

Hulle begin met kindy (kindergarden) 2 dae in 'n week. Die jaar daarna gaan hulle pre-primary toe en dan year 1,2,3,ens ens.

Laat weet maar as jy nog iets wil weet, sal kyk wat ek kan doen. :)

Lindy-Lee

:lol:

Link to comment
Share on other sites

Welkom, hierso is baie van ons members wat in Perth is, so jy sal baie info van hulle kan kry.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...