Jump to content

Application Process

Helena G

Recommended Posts

Hi everyone,

Just wanted to share with everyone that my husband and I are going to Cape Town on Saturday 2 December to meet with Hitchcock and Associates for the 1st time. :blush: We are meeting with Cecil Bass. We're not sure :ph34r: for which visa to apply etc etc. Hopefully he will be able to send us in the right direction. ;)

We have been around on the forum for a while now, but had to wait :blink: for him to come to Cape Town before we could start our process. Hopefully in a few months time we will also be waiting in line for our documents to be processed!!!

Will let you all know what he said. Have a lekker day! :blush:

Helena G

Link to comment
Share on other sites

Just wanted to share with everyone that my husband and I are going to Cape Town on Saturday 2 December to meet with Hitchcock and Associates for the 1st time. :blush: We are meeting with Cecil Bass. We're not sure :blush: for which visa to apply etc etc. Hopefully he will be able to send us in the right direction. :blink:

Hi Helena

Cecil sal julle verseker in die regte rigting kan stuur, hulle spesialiseer veral in komplekse gevalle. So kry soveel as moontlik informasie by hom. As dit blyk dat julle aansoek dan redelik eenvoudig en straightforward sal wees, kan julle alles self doen, as julle die tyd daarvoor het. Dan spaar mens darem A$4500 = R25,000. Hier is genoeg mense op die forum wat vir verskillende visa-tipes aansoek gedoen het en wat julle met die proses kan help.

Ek het Hitchcock bloot gebruik omdat my geval bietjie ingewikkeld was, gegewe dat ek 'n ingenieursgraad het maar in die finansiële wêreld werk en dus hulle kreatiwiteit en kundigheid nodig gehad het om die 136 visa te kry. Verder was hierdie forum ook nog nie aan die gang toe ek in Feb. 2005 met my proses begin het nie. As ek alles self gedoen het, sou ek die SIR visa gekry het en moes dan eers vir 2 jaar na Adelaide gaan. Nou kan ek direk Sydney toe gaan.

Groete

Charl

Hi Charl

Ek sien jy noem dat jou aansoek ingewikkeld was agv jou kwalifikasie wat nie 'ooreenstem' met jou ondervinding. Ek is in dieselfde situasie, myne is net tussen Accounting en IT (sien my 'post' : http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=2213&st=0)

Sal graag jou opinie wil hoor tov my geval en of jy dink ek moet ook eerder iemand soos die Hitchcock agent gebruik. Uit die aard van die saak sal ek eerder my aansoek self wil doen, omdat dit duisende rande sal spaar, maar ek wil ook nie aansoek doen wat afkekeur gaan word en daardeur ook duisende rande mors nie...

Lees asb my post, sal jou opinie waardeer

Byvoorbaat dank & groete

Tjaart

Hi Tjaart

Dit kan nie skade doen om R600 te betaal vir 'n afspraak met Cecil Bass van Hitchcock nie. Hopelik kan hy jou in die regte rigting stuur en dan is dit jou besluit of jy verder van hulle dienste gebruik wil maak en of jy dit self wil doen.

Cecil is in S.A. tot 8 Des., so hoor by Sandra Francois of daar nog openinge is om hom te sien.

Tel. 031-2083355 of email hitchsf@worldonline.co.za

Groete

Charl

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal,

Ons het toe Saterdag 2 Desember vir Cecil Bass van Hitchcock & Associates gesien, baie aangename man. Hy sê ons is sooo naby aan genoeg punte vir die 136 Visa maar ongelukkig nog nie heeltemal daar nie.

Die plan is as volg: Manlief sal nog 2 vakke moet doen om te kwalifiseer as Accountant.....dit moet deur 'n Oz universiteit gedoen sover ek reg verstaan en dan sal ons aansoek ook baie vinniger hanteer word want daar is blykbaar 'n groot tekort aan Accountants in Oz.

Hou maar duim vas dat als so glad verloop soos dit klink. ;)

Mooi dag vir julle.

Helena G

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena,

Hope you don't mind me posting in English..

this is good news for you and your husband...

I know of quite a few Accountants who had to do these 2 subjects

They all passed and in the end received their 136 visa's

I was in a similar position to your husband as I am a qualified accountant but also have solid experience in IT and my skilled visa application was easier and guaranteed upfront going the IT route.

Yes - there is a major shortage of accounting skills in Aus and all my accounting friends who have gone over have landed good positions

Most however had to start at packages lower than they expected as the important thing to remember is that " Australian experience" is important in the Ozzie job market.

But after +- year they started moving back towards their required package.

good luck going forward

I'm sure all will go well

regards

Gee

Edited by Gee
Link to comment
Share on other sites

Die plan is as volg: Manlief sal nog 2 vakke moet doen om te kwalifiseer as Accountant.....dit moet deur 'n Oz universiteit gedoen sover ek reg verstaan en dan sal ons aansoek ook baie vinniger hanteer word want daar is blykbaar 'n groot tekort aan Accountants in Oz.

Hi Helena,

Baie sterkte!! ;) Ons hou duime, tone, die hele toetie vas!

Lekker dag

Tania

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena

Moet hy die vakke van SA af doen en skryf hy hier eksamen? Deur watter Universiteit?

My vriendin het hierdie jaar haar STR geskryf en sy sal baie geinteresseerd wees hierin aangesien hulle ook van plan is Aus toe te gaan.

k

Link to comment
Share on other sites

Hi Karla,

Ons weet nog nie wat en deur wie en waar hy die vakke moet doen nie. Ons gaan nog uitvind en sal dan weer 'n post hier opsit sodat julle almal ook weet.

Die Universiteit deur wie hy geswot het moet eers 'n brief gee van die beskrywing van al sy vakke ens en eers dan sal Oz Govmnt vir ons kan sê watter 2 vakke hy nog kort. Ek dink amper daar is 5 of so waaruit mens kan kies.....

Bly in kontak!

Helena G

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena en Karla,

Hi Karla,

Ons weet nog nie wat en deur wie en waar hy die vakke moet doen nie. Ons gaan nog uitvind en sal dan weer 'n post hier opsit sodat julle almal ook weet.

Gaan kyk gerus na Accounting Qualifications, SA Tax and Australian Tax Subjects waar dit 'n ruk terug bespreek was.

Hoop julle kom reg!

Baie sterkte met die studies (gelukkig is dit nie legal conversion eksamens nie, want dit neem ten minste 12 maande!).

Lovies, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...