Jump to content

meerkat: Hallo uit New Zeland oppad Ozzie toe


meerkat
 Share

Recommended Posts

Hallo Almal

Ja ons doen dit 'n tweede keer! Na 10jaar in new Zealand voel ons nou lus vir sonskyn. Ons gaan gou bietjie SA toe vir Kersfees en trek dan einde Januarie na Terrigal op die Central Coast naby Gosford. Hoop daar is 'n paar SAners daar.

Link to comment
Share on other sites

Hi meerkat :blush:

Welkom by die forum! Sterkte met die trekkery.

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Welkom Julle, ja nee hier is nie 'n tekort aan son nie, as ou spiekeries jou hier in 'n hoek vaskeer brand hy jou laat jy luister, koop daai spf 30 + souse maar aan!

Chat later weer

Sonbesie BUG

Link to comment
Share on other sites

Hi Meerkat!

Welkom!!! :)

Ek sit maar 'n reply hier ook---ken jou skoonsus hulle baie goed!

Ons kuier lekker oor en weer!

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hallo meerkat,

Baie welkom hier in die 'Central Coast'.

Ek en my vrou woon in 'The Entrance' net so entjie noord van Gosford. Ons is nou so 5 maande in Australiƫ.

Terrigal is 'n baie mooi plek. Ek dink julle sal baie lekker hier bly. :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...