Jump to content

VISA aansoek- self doen


2OZweGO

Recommended Posts

Ons het onlangs aangesluit en ook verlede Saterdag se “Coffee Club” (Irene) bygewoon. Die persone met wie ons gepraat het se advies was baie behulpsaam – dankie vir dit. Van die gesprekke en die forum blyk dit dat dit maklik genoeg is om die VISA aansoek self te doen (met genoeg tyd op hande). Ons kwalifiseer vir die “Skilled – Independent VISA (136) [my vrou is ‘n CA) :blush: en wil so gou as moontlik die aansoek voltooi en indien. Ons sal eerder die geld wat ons sou spandeer aan ‘n immigrasie agent wil gebruik om OZ te besoek.

Kan iemand my dalk in die regte rigting wys waar ek die nodige vorms, stappe, kostes ens. kan kry. Ek het al vlugtig na www.immi.gov.au gekyk en dit kom voor asof dit al die nodige info bevat. Is daar ander sites waarna ek kan kyk ?

Link to comment
Share on other sites

Hi Jacques,

Yes it is fairly easy to do the complete application yourself. You can get all the forms and info from the DIMA website as you have found out. Then of course this forum is great for anything you aren't clear about. I'm sure there are other sites with info but I'm not sure of any offhand.

I'm not sure where you are planning on relocating to but if it's Brisbane then a good site to look at is Our Brisbane.

The first and most important thing to do is to start getting unabridged birth certificates and passports in order as they can take a while. Good luck and hope to see you around on the forum.

Julie :blush:

Link to comment
Share on other sites

Hi Jacques

Ek't julle gemis Saterdag! Was self daar, maar daar was soveel mense :blush: dat ek julle somehow nie gesien het nie. Maar ek dink my sussie het lekker met julle gechat. ;)

Julle aansoek behoort baie straightforward te wees, aangesien dit op die 136 visa is. Daarom regtig 'n goeie idee om dit self te doen. Gaan kyk spesifiek na booklet 6 op DIMIA se website - dit bevat alle inligting oor Skilled Migration. Dit bespreek alles in detail (vereistes, dokumentasie benodig van julle kant af etc.) wat julle benodig vir 136 visa.

As jy '136' search op DIMIA se website, behoort al die relevante info oor 136 visa op te kom. Waar hulle die 136 visa bespreek op DIMIA website, verwys hulle (en gee, in pdf format) al die vorms wat julle benodig. Kan dit net download.

Gebruik basies booklet 6 as jou gids en download al die vorms van DIMIA se website af waar hulle die 136 visa onder 'visas' bespreek.

Weet julle al deur wie julle jou vrou se skills assessment gaan doen? Vir chartered accountants is daar een van drie moontlikhede: CPAA/ICAA/NIA. Aan die einde van die SOL (Skilled Occupation List) , is daar (alfabeties) gedetailleerde info oor al die verskillende assessment authorities, ingesluit die drie van toepassing op CA's.

Hier's die link na SOL: Skilled Occupation List

Sterkte intussen met die aansoek!

Liza :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hi Jacques

A colleague of mine relocated to Aus mid-year and compiled a one-page process which I will gladly (and I'm sure he won't mind) forward to yourself. Please PM me with your e-mail address and I'll forward it to you asap. Although an engineer, 99% of the process is the same and the good thing about his one-pager is n indication of cost and all that needs to be done at each step.

Cheers

Carlos

PS. Are you optimistic about the second round against England? :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Hi julle,

Ek moet se julle geval is een van die maklikste tipe aansoeke wat daar is. Doen die skills assessment (baie maklik vir CA aansoeke - jy moet omtrent net jou graad vir hulle stuur (ok, nie heeltemal nie maar om julle papiere in order te kry dink ek behoort julle 'n paar dae te neem, indien so lank), Vul die 136 vorms in daar gaan julle.

Ek het nou al navorsing gedoen oor 136, rekeningkunde, rekenaarprogrammering, skilled independant regional , state territory nominated en temporary work visas en 'n 136 vir 'n CA klink vir my maklikier as inkopies doen waneer jy kinders saamneem...en goedkoper as waneerjy jou vrou saamneem :wacko:

Jaco

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...