Jump to content

Sout happies


Dedrei

Recommended Posts

Hallo julle

Het enige van julle enige maar enige resepte vir sout happies soos wat net ons Saffers ken. Smaak my nie die ozzies ken van so iets nie, sout happie is vir hulle 'n pie.

Thanks

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Het enige van julle enige maar enige resepte vir sout happies...

soos in peuselhappies of volbloed geregte? noem 'n paar name, dan sal kyk wat ek kan aanstuur later...

Link to comment
Share on other sites

die wat mens sommer by die tuis nywerheid gaan koop het in 12's of 16's. Die klien goedtjies.

Link to comment
Share on other sites

Yummy tomato paste pinwheels.

Suggested fillings: Grated zucchini (baby marrow), carrot, onion, bacon, chicken ETC!!!

Spread a decent layer of tomato paste all over sheets of frozen puff pastry.

Spread a layer of your desired filling over paste

Top with grated cheese.

Roll pastry up like a play dough sausage and cut into pieces about 2 cm thick.

Lie pieces flat on a well greased tray, brush with milk or egg and bake in a 220 degree oven for ±25min or until golden brown.

Dedrei,

Dis vreeslike lekker goedjies!! Ek gebruik gewoonlik die gegeurde tamatie paste ( knoffel en kruie), bacon en kaas.

EN dis 'n resep wat ek by een van my Aussie vriendinne gekry het.

Suidwes

Link to comment
Share on other sites

Haai Suidwes hoe dink ons 2 dan nou so dieselfde. Ek was nou net van plan om dieselfde (ok amper) resepie te gee.

Ons maak die weer met marmite (vegimite) en kaas. Nou die dag vir die Ozzies gemaak en hulle omtrent mal daaroor..en kiddies hou ook daarvan.

Partykeer sit manlief vis (gemeng met mayo en tamatiesous) en kaas binne...net so lekker

Dedrie ek hoop ons word almal ge-invite vir die vinger ete. :ilikeit:

Lindy-Lee

:hug:

Link to comment
Share on other sites

Lindy-Lee,

Hoe sê hulle nou weer? ... great minds think alike ..fools never differ.

Suidwes

Link to comment
Share on other sites

Haai maar julle is nice!!

Ek beplan om 'n regte SA koekerasie werk toe te vat, omdat as jy verjaar moet jy koek bring werk toe. So wil hulle bietjie ietsie anders laat proe.

My lysie sover, gaan koeksisters van Brisbane af laat kom (ek en deep fry nie baie goeie maatjies nie). Dan dalk 'n melk tert, sout happie en miskien 'n peppermint crisp tert of so. Weet nog nie, het darem nog genoeg tyd om te dink daaroor.

:ilikeit:

LL as jy naby was dan was jy defnitief genooi vir die party by die huis.

:hug:

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

MY 3 EASIEST, NEVER-FAIL RECIPES FOR SAVOURIES :ilikeit:

CHEESE PUFFS: ;)

1 cup flour

1 cup finely grated cheese

1 egg in a cup, and then fill the cup up with milk

Half a teaspoon salt

2 teaspoons baking powder (leave out if you used self-raising flour)

Sprinkle of Cayenne pepper or Aromat (optional :hug: )

Mix up well, spoon into 12 cookie tins, it will make 1 dozen exactly.

Bake at 200 degrees Celcius for 10 mins. Great after school lunch with butter & Vegemite.

SAVORY TART: :D

Heat together the following in a pot:

1 cup milk

3 thick slices white bread, crusts removed

1 cup grated cheese

Salt, pepper, few mixed herbs, Aromat (or similar) , etc to taste

Chopped viennas OR Cooked chopped up bacon bits, OR Corned Beef/Ham, OR Tuna (whatever you like best)

Mushrooms & Chopped onions (optional)

2 eggs, beaten

1 Tablespoon butter or Marg.

You will be able to tell how much meat to use by the consistency of the mixture (should be quite sloppy), just use what you have.

When all mixed & warm, pour into a pie plate (not necessary to butter it) & bake at 180 degrees Celcius for half an hour.

3-2-1 BEER BREAD :P

3 Cups self-raising flour

1 beer (can or bottle, Whatever!)

2 teaspoons sugar

1 teaspoon salt

Mix very lightly - pour into a smallish loaf tin which you have buttered. Bake for 45 mins at 190 degrees Celsius.

Let me know if you try them!!

Bronwyn

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

D

Lemon merengue ( :D spelling but u know what I mean) is ook ;n wenner, maar die SA een. Het dit nou die dag gemaak (ok ok manlief is die baker nie ek nie) en vir ond bure van dit gegee. Mens was hulle mal daaroor.....jy dry dit in Aus maar dit is so suur....jou ovaries trek op tot in jou keel :P Hulle sit glad nie kondensmelk in nie.

weet jy wat is ook lekker en BAIE vinnig.....take glazed cherries and wrap a piece of bacon around it. Put toothpick thro it to keep it in place. Bake until bacon cooked.....hhhmmmmm sout smaakie van die bacon en skielik ontplof jou mond met die soet stroop van die cherries..... :ilikeit:

ok ek gaan nou ophou voor ek nie my lus kan hou nie en iets gaan eet nou.

cheers sien julle dalk later weer :hug:

Lindy-Lee

;)

Edited by Lindy-Lee
Link to comment
Share on other sites

BAIE DANKIE JULLE!!

Snaaks dat julle nou so praat van die wieletjies. Ons maak ons s'n met 'n lagie chutney op gesmeer, bacon stukkies en dan gerasperde kaas bo-oor. Heerlik!

LL daai bacon & cherries is devine. Ons het dit gewoonlik so gedoen met Fondue, maar nou het jy my geleer van in die oond maak :blush:

Bronwyn, will let you know when I make some of yours.

Bytheway, weet enige iemand of aussies daai lekker weense worsies wat ons in blikkies gekry het in SA het? Ek kon so hele Spekenham Blikkie by myself op eet - so mal daaroor was ek. :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hi, julle

Hier is nog 2 baie lekker teetyd happies.

MARMITE(VEGEMITE) HAPPIES

1k. Koekmeel

1 1/2tl. Bakpoeier

1k. Kaas

1k. Melk

Meng al die bestandele saam en skep in gesmeerde polfyntjie pannetjies.

Bak vir 5min. by 220C.

Marmite(Vegemite) Sousie:

Smelt 3el. Botter met 2tl. Marmite(Vegemite).

Gooi hierdie sousie terwyl kokend oor die happies sodra dit uit die oond kom.

(Dit is baie belangrik dat die sousie dadelik nog kokend oor die happies gegooi word).

Laat afkoel. Bedien warm of koud.

(Resep lewer 12)

REPELSTEELTJIES (Kaas en konfytkoekies)

1k. Botter

2k. Koekmeel

1/2tl. Sout

1/2tl. Bakpoeier

2 1/2k. Cheddarkaas (gerasper)

Fyn Appelkooskonfyt

Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed. Voeg kaas by en meng tot 'n deeg. Voeg klein bietjie melk by indien deeg baie krummelrig is. Vorm klein balletjies, plaas op gesmeerde bakplaat.

Druk 'n gaatjie met agterkant van houtlepel in die middel van elke koekie, moenie dwarsdeur druk nie.

Bak sowat 10 - 15min. in voorverhitte oond by 180C.

Verwyder uit oond. Laat heeltemal afkoel. Vul holtes met appelkooskonfyt.

(Lewer 5 dosyn).

Link to comment
Share on other sites

Hi

Hier is my bydra tot die verjaarsdag partytjie. Die sjokoladekoek is werklik 'n wenner, verskriklik lekker as jy van nat sjokolade koek hou, en die koffie daarby maak dit nie so soet nie, jy kan ook baie mense daamee voed (as jy verstaan wat ek bedoel). Pasop net as daar oorbly sal niemand rus voor alles nie op is nie. My familie vra al wanneer verjaar iemand dan nou weer 'n slag.

Hier's hy : sjokolade koek

1 3/4k meel, 1 k suiker, 3 t bakpoeier, 3/4 k olie, 5 eiers geskei, 3/4 k water, 1 t vanilla, 3 e kakao, 1/2 t sout Klits eierwitte en hou eenkant. Meng die res en voeg eierwitte by. Bak vir ongeveer 30 min teen 180 grade celsius.

Sous : 1 1/4 k water, 1 1/4 k suiker, 1 t vanilla, 3 e koffiepoeier. Kook en gooi kokend oor die koek sodra dit uit die oond is.

Bolaag/versiering: 125 ml room styf geklop en 1 blik karamel. Meng die twee en sit dit oor die koek sodra die koek afgekoel het. O ja! amper vergeet ek. Die koek bak mens in 'n oondbak (glasbak) en sny dit in blokkies en skep dit so uit. Die oonbak is 'n langwerpige glasbak. Hoop iemand geniet dit .

Hier's ook 'n quich (hoop dis reg gespel)::

Dis nogal duur maar baie lekker. 2 pakke spek, 2 k kaas, 1 k koekmeel, 2 k melk, 4 eiers, 2 ringetjies feta kaas ,'n pak spinasie en 2 uie. Braai die uie, spinasie (opgekerf) en gesnipperde spek in botter tot sag en gaar. Meng die meelblom, melk, eiers, kaas en fetakaas (gebreek) Gooi die spekmengsel en meelmengsel bymekaar en roer. Gooi alles in 'n kleinerige langwerpige glas/oondbak. Bak teen 180 grade celsius vir omtrent 1 uur (as ek reg onthou)

Hoop dit help. Geniet die partytjie

Groete

Aniena :stretcher::ilikeit::ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

maggies, laat julle nou my mond water net na middernag!!! :ilikeit:

ek is 'n sout-tand! ;)

Dankie vir almal se resepte. :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei,

I can recommend Bronwyn's savoury tart. I use the same recipe and it is a 'no flop and lots of compliments' tart - very easy to make.

Have you tried your 'wieletjies' using Mrs Balls peach chutney? Yummy!!

A pitted prune wrapped with bacon and grilled in the oven is also tasty.

What about wholewheat bread squares (crusts removed), buttered, spread with Vegemite or Marmite on all sides (I used to prefer Fry Bentos) and rolled in powdered biltong (very dry biltong chopped with a hammer or the back of an axe). Expensive dish at the cost of biltong here in Aus, but make just one or 2 squares per person. I usually cut 4 or 6 squares to a slice of bread. This will depend on the size of the slice.

I find the bread here in Aus to 'collapse' (doesn't stay firm - becomes paper thin). The best bread to use for this biltong thingy is the Burgen mixed grain or Vogel original mixed grain. I could do with this right now!!

SAS

Edited by SASydneysider
Link to comment
Share on other sites

Hey Dedrei,

Since you started this thread, my mouth has been watering for all kinds of nice things. I've been 'lussing' real kneeded dough vetkoek. Smallish ones cut open like pita bread and filled with either savoury mince and topped with cheese, or with curried mince. Better stop now!!

SAS

Link to comment
Share on other sites

  • 5 months later...
SAVORY TART:

Hi Bronwyn

Must just thank you for your LOVELY sout tert recipe. It was so devine, I made another one later as well. Went down pretty well yesterday with our cook and tea with some friends.

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Guest Die Carelsen's
Hi, julle

Hier is nog 2 baie lekker teetyd happies.

MARMITE(VEGEMITE) HAPPIES

1k. Koekmeel

1 1/2tl. Bakpoeier

1k. Kaas

1k. Melk

Meng al die bestandele saam en skep in gesmeerde polfyntjie pannetjies.

Bak vir 5min. by 220C.

Marmite(Vegemite) Sousie:

Smelt 3el. Botter met 2tl. Marmite(Vegemite).

Gooi hierdie sousie terwyl kokend oor die happies sodra dit uit die oond kom.

(Dit is baie belangrik dat die sousie dadelik nog kokend oor die happies gegooi word).

Laat afkoel. Bedien warm of koud.

(Resep lewer 12)

Doen alles net soos hierbo en strooi dan fyn gemaalde biltong (as jy in OZ kry) bo oor net na die sousie. Heeerlik en herdoop dit dan Biltongtert. Bak twee en eet een vir my part. Het 'n jaar terug vegetaries gedraai en mis my biltong (met lekker geel vet, kon dit nooit skelm eet nie, die evidence is altyd daar) die meeste.

Link to comment
Share on other sites

Ek het altyd biltong blokkies gemaak wat lekker was.

Vars brood in blokkies gesny ( korsies af), smeer dan smeerkaas reg rondom die blokkie brood. Druk die blokkie dan in fyn biltong reg rondom. Bedien...heerlik.

Of

voer kolwyntjie pannetjies uit met dun snytjies ham dat dit effens oor die kante le.

Vul dan die holtes met gebraaide uie en greenpepper en gerasperde kaas.

Gooi die holte verder vol met geklitste eier en melk mengsel, nog gerasperde kaas bo oor en bak in oond tot pofferig en bruin. Die ham bakkies lyk mooi as jy dit uithaal en in 'n bord sit met vars slaai blare en bedien met rog brood.

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Betsy,

Hoe groot is 'n kolwyntjie pan? Is dit 'n muffin pan of die heel kleintjie?

Sw

Link to comment
Share on other sites

Dis 'n muffin pan, die grote. Gebruik 3 of 4 stukkies ham wat oorvleuel vir die basis. Jy kan die kleintjie ook gebruik as jy wil klein southappies maak wat net 'n mondvol is. Jy kan enige vulsel insit, net wat vir jou lekker is.

Groete, B

Link to comment
Share on other sites

Dankie Betsy!! Jy is 'n ster. Hoe gaan dit vandag? Julle ( jy & hubby & Fred) is meer as welkom om eendag as julle 'n lang naweek het hierdie kant te kom kuier. Meer as genoeg slaapplek. En as jy na November kom kuier, kan jy ouma speel vir ons nuwe baba!! en vir ons meisiekind van 5 jaar oud!

Groet

Suidwes

Link to comment
Share on other sites

Jy praat nou! Ek gaan jou aanbod onthou hier in my agterkop, dankie Suidwes. Ek sal dit so geniet om weer 'n ou babatjie vas te hou, ek voel so 'n weekheid hier by die hart langs. My seuns is al 28, 26 en 20 onderskeidelik en nog gelukkige vrygeselle. Hulle dink nie daaraan dat ek NOU wil Ouma word nie. al my vriende is al Ouma. My sus is 44 en al 3 keer Ouma, dis nie fair nie! Ek het soveel bederf hier binne in my, dink net hoe sal ek koop hier in OZ vir daai kleintjie!

Het jy 'n nuweling oppad? Wat se jou dogtertjie daarvan, sy is seker opgewonde?

Ek sal maar bak en brou tot dan. (en vet word.)

Groete, B.

Link to comment
Share on other sites

  • 7 months later...
MY 3 EASIEST, NEVER-FAIL RECIPES FOR SAVOURIES :rolleyes:

CHEESE PUFFS: :blink:

1 cup flour

1 cup finely grated cheese

1 egg in a cup, and then fill the cup up with milk

Half a teaspoon salt

2 teaspoons baking powder (leave out if you used self-raising flour)

Sprinkle of Cayenne pepper or Aromat (optional :ilikeit: )

Mix up well, spoon into 12 cookie tins, it will make 1 dozen exactly.

Bake at 200 degrees Celcius for 10 mins. Great after school lunch with butter & Vegemite.

SAVORY TART: :P

Heat together the following in a pot:

1 cup milk

3 thick slices white bread, crusts removed

1 cup grated cheese

Salt, pepper, few mixed herbs, Aromat (or similar) , etc to taste

Chopped viennas OR Cooked chopped up bacon bits, OR Corned Beef/Ham, OR Tuna (whatever you like best)

Mushrooms & Chopped onions (optional)

2 eggs, beaten

1 Tablespoon butter or Marg.

You will be able to tell how much meat to use by the consistency of the mixture (should be quite sloppy), just use what you have.

When all mixed & warm, pour into a pie plate (not necessary to butter it) & bake at 180 degrees Celcius for half an hour.

3-2-1 BEER BREAD :P

3 Cups self-raising flour

1 beer (can or bottle, Whatever!)

2 teaspoons sugar

1 teaspoon salt

Mix very lightly - pour into a smallish loaf tin which you have buttered. Bake for 45 mins at 190 degrees Celsius.

Let me know if you try them!!

Bronwyn

Hi

Dankie vir die Souttert resep!! :)

Dit sal nou 'n weeklikse instelling wees om te maak, aangesien my man nou besluit het die brootjies werk toe nie meer voldoende is nadat ek die resep van jou gemaak het nie.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...