Jump to content

Johannesburg to Perth - anyone please????, I need to send a parcel to Perth/Pakkie na Perth ASB...


benita

Recommended Posts

:lol: ek is vanoggend so hartseer, wat gaan aan op die geliefde forum, hoekom is alles en almal so stil, waar is al die gawe mense van die forum?????

Ek is op soek na iemand wat Perth toe gaan van Jhb om vir my 'n klein pakkie saam te neem, iemand bewus van so iemand??????????????????????

Hoor graag van jou of julle

Groete

Benita :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hi Benita

Die gawe mense is nog hier maar hulle gaan nie nou Perth toe nie. Jammer man!

Hoop jy kry iemand.

Link to comment
Share on other sites

Kyk maar na hierdie mense.

http://www.excess-baggage.com/

DHL ens kan dalk ook goedkoper wees as dit 'n kleinerige pakkie is.

Die kanse is goed dat daar niemand is wat binnekort na Perth toe vertrek nie en min mense is deesdae bereid om pakkies van ander mense deur doane aan die ander kant te vat.

Link to comment
Share on other sites

Ai vrou,

Wens ons kon se dat ons weer Perth toe gaan....

Hoe was julle kuiertjie toe daar?

Hoop julle kry gou iemand.

Marinda

Link to comment
Share on other sites

Jy gaan maar moet pos. sover het al die pakkies, ens. wat familie vir ons gepos het hier uitgekom. Mense se bagasie is ongelukkig maar erg vol

Link to comment
Share on other sites

:D Hallo en hallo aan julle oulike forumites, dankie aan almal vir die raad en chat - Miran die kuier was WONDERLIK lekker, maar kyk terugkom wou ons nie terugkom -

DHL is vrek duur en pos stadig en ook duur, maar forum ouens daar is oulike mense wat wel so dierbaar is om 'n pakkie vir 'n ouma te neem, vra my, verlede jaar met my kleingoed se verj het 'n forumite nie net my pakkie Perth toe gevat nie, maar direk by my doggie se huis gaan afgee en sy het selfs my drukkies ook saam geneem. Dankie Miran :blink:

In elk geval WATCH THIS SPACE - :ilikeit: na baie heen en weer bespiegeling ens besef ons dat ek mos 'n multi-entry visa vir 'n jaar het en met 'oupie' se ja gaan oumie nou self daai pakkie vat, kyk ek is soooooooooooooooooooooooooooooooooo opgewonde :D Sal nou kyk na Sept dan is die weer warmer en dan is ek daar vir die dogtertjies se b.day.

Dankie al julle baie oulike mense vir my lekker response van julle almal af en Marinda hoe was julle ervaring in Aus, sal julle dit wil permanent doen of hoe het julle besluit????

Geniet die dag en mooi loop :whome:

Benita

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...
:D Hallo en hallo aan julle oulike forumites, dankie aan almal vir die raad en chat - Miran die kuier was WONDERLIK lekker, maar kyk terugkom wou ons nie terugkom -

DHL is vrek duur en pos stadig en ook duur, maar forum ouens daar is oulike mense wat wel so dierbaar is om 'n pakkie vir 'n ouma te neem, vra my, verlede jaar met my kleingoed se verj het 'n forumite nie net my pakkie Perth toe gevat nie, maar direk by my doggie se huis gaan afgee en sy het selfs my drukkies ook saam geneem. Dankie Miran :hug:

In elk geval WATCH THIS SPACE - :hug: na baie heen en weer bespiegeling ens besef ons dat ek mos 'n multi-entry visa vir 'n jaar het en met 'oupie' se ja gaan oumie nou self daai pakkie vat, kyk ek is soooooooooooooooooooooooooooooooooo opgewonde :D Sal nou kyk na Sept dan is die weer warmer en dan is ek daar vir die dogtertjies se b.day.

Dankie al julle baie oulike mense vir my lekker response van julle almal af en Marinda hoe was julle ervaring in Aus, sal julle dit wil permanent doen of hoe het julle besluit????

Geniet die dag en mooi loop :whome:

Benita

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...