Jump to content

unabridged birth sertifikate


aniena

Recommended Posts

Hi julle !!

Ons het ons unabridged geboorte sertifikate gaan afhaal.

Daar is net een ding wat my bekommer. Nie een van my ouers of my skoonouers se id nommers is ïngevul"

nie. Daar is net 'n strepie geprint op die plek waar hulle id nommers moet wees. Verder is al hulle besonderhede daar op nl. geboortedatums, volle name ens.

Ek sal dit baie waardeer as iemand vir ons kan vertel of ons dit nou moet oordoen of nie ?

Groete

Aniena en gesin

Link to comment
Share on other sites

Hallo Aniena...NAh....sover ek weet is dit nie n probleem nie...ek kyk toevallig vandag na ons sn en my ouers en sy ouers se id's is ook nie op nie. Ons goed is so aanvaar en het ons ons visa gekry

Link to comment
Share on other sites

Die wat ek gekry het 6 jaar gelede vir 'n werksvisa na die VSA het ook nie ID nommers vir my ouers opgehad nie (en ook nie vrou se sertifikaat nie of my oudste kind s'n nie). Met my laaste 2 kinders se geboortes het ek sommer uit die staanspoor uit onverkorte sertifikate aangevra, en hulle is direk deur 'n rekenaarstelsel gegenereer en hulle het wel die ouers se ID nommers op vir die ouers. Dit blyk die standaard prosedure te wees.

Link to comment
Share on other sites

Vreeslik baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit !! Ek sal die geboortesertifikate maar so gebruik.

groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Just pulled mine out and checked. My parent's names and dates of birth are there, but no ID numbers, just a stripe...lazy buggers. :wacko:

It was accepted like that, luckily. Jy kan maar voortgaan met dit wat jy het.

Bronwyn

Link to comment
Share on other sites

Just pulled mine out and checked. My parent's names and dates of birth are there, but no ID numbers, just a stripe...lazy buggers. :stretcher:

It was accepted like that, luckily. Jy kan maar voortgaan met dit wat jy het.

Bronwyn

Baie dankie almal. Dankie tog dis darm afgehandel.

Groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...