Jump to content

Annelien: Hello almal


Annelien

Recommended Posts

Hallo mense!!

My naam is Annelien, my man Johan en ons seuntjie Johan bly hier in Singleton, NSW. Ons is al hier vanaf April maand af en ons is oorspronklik van Rustenburg, Noord-Wes af.

So is ons ook hier omdat my man nie kon werk kry nie, omdat sy velkleur nie reg is nie. Ek sien ook geen toekoms vir my kind daar nie.

Hopelik kom join ons familie's ons hierso in Australie (dan sal ons nie so erg homesick wees nie)

Sien uit na lekker chat's hierso

Groetnis

:hug:

Link to comment
Share on other sites

[hi

ek is nou hier vanaf Mei maand - kom van Richardsbaai af- verlang nog baie na die familie ens maar nou ja moet ook aan die kinders se veiligheid en toekoms dink

Link to comment
Share on other sites

Annelien, jy is lekker naby al die wynplase! :huh: Is jy nie soms eensaam daar in Singleton nie? Is daar ander RSAners daar? Ek het 'n RSAner daar geken (bly nie meer daar nie) maar sy was ongelooflik eensaam, nou wonder ek maar net of daar nou al meer RSAners daar is?

Sadface, waar in Aus is jy? Dalk kan jy met ander RSAner "forumites" bymekaar kom vir 'n koffie? (Why suffer in silence if you can share it with an understanding friend?....) As jy in Sydney is kan ons altyd 'n kaaskoek deel!!...... :closedeyes:

Link to comment
Share on other sites

Hmmmm hoe ver is Melbourne van Sydney af??? Ek like kaaskoek deel... gee my rede om dit uhm wel te koop!!!!

Hahahahaha

:closedeyes:

Link to comment
Share on other sites

ek is van Alstonville, dit le tussen Ballina en Lismore, en ek het 4 afrikaanse families ontmoet en van nog drie gehoor, verbasend baie vir so 'n klein plekkie.

Link to comment
Share on other sites

Welkom Annelien!

Sadface - What a JOY to meet you, mmm soortvan noordelike NSW, mooi wereld en naby aan Gold Coast /Brissie nogals. Het noudiedag afgery Ballina toe en kuslangs terug, pragitge strande. Hoe ver is julle van Ballina en is dit binnelands? Kan ek vra hoe het julle daar beland en wat doen julle daar?

Nosey BUG

Link to comment
Share on other sites

Dankie julle!!!

Riekie, ja, ek is maar allenig hierso jong. Hier is 'n hele paar afrikaner gesinne hier in Singleton en ons het een keer gaan piekniek hou by die Hunter Valley Gardens, die ander keer kon ons dit nie maak nie want Johan het gewerk. Ons is darem huisvriende met 1 gesin hierso en ons braai gereeld.

Oubossies, hi, lekker om jou ook hier te sien :)

Link to comment
Share on other sites

Alstonville is so 10km van Ballina af, binne land se kant toe, lieflike klein dorpie.

My man is hier oor die tekort vir skilled workers - hy design die nuwe power lines (elektrisien).

My enigste probleem hier is werk is skaars vir my - die werk wat hier is gaan aan Aussies.

Maar van alles is ek die meeste verbaas oor die disiplinne en gehaalte van die skool hier - baie baie goed

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelien,

Met al die forum maatjies hier gaan jy nie meer so baie alleen wees nie :P Welkom hier. :blush:

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelien,

Met al die forum maatjies hier gaan jy nie meer so baie alleen wees nie :P Welkom hier. :blush:

Groetnis,

Dreamy

Dankie jy!!! :P

Ek sien daai ding

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelien

Ek bly in New Zealand maar ons trek einde Januarie Terrigal toe (naby Gosford). Wonder of jy my skoonsus ken,sy bly ook van omtrent Maart in Singleton. Hulle is Johan & Johanita Kleyn van Klerksdorp.

Minette

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelien

Ek bly in New Zealand maar ons trek einde Januarie Terrigal toe (naby Gosford). Wonder of jy my skoonsus ken,sy bly ook van omtrent Maart in Singleton. Hulle is Johan & Johanita Kleyn van Klerksdorp.

Minette

My wereld!!!!

My man (Johan) en Johan (jou broer) werk saam en dis die einste mense met wie ons kuier.

Nou toe nou!!! Julle het mos so rukkie terug hier gekuier. Het julle foto's van Sydney gesien.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...