Jump to content

catz: Hallo, Caro Botha hier


catz

Recommended Posts

Hallo aan al julle nice mense!!!

Net gou om myself bekend te stel... my naam is Caro, ek en my seuntjie van amper 4 is nou so 5 maande hier en my man Chris, is so 7 maande hier in Melbourne.

Ons pas nog aan, maar ek glo dat ek gelukkig hier gaan wees... wel sodra ek die "school systems" en werksituasie in my geval uitgesort het!!

Dit was baie moeilik om alles en almal (ons het alles in SA agtergelaat en heel van voor af moes begin) in PE agter te los... maar ons begin so stadig aan settle. Ek raak by tye nog vreeslik homesick en wens dat ek net op n vliegtuig kan klim en na my ma toe gaan, maar gelukkig laat die finansies dit nie toe nie, anders was ek dalk al terug. Ek het aanvaar dat ons hier is om te bly.... veral vir my seuntjie, Jason, se toekoms.

Anwyays, dis ek in n nutshell, wil net se ek is bly ek het die forum raakgeloop, al was dit nie vroer nie!!

Tata

Caro

Link to comment
Share on other sites

Hi Caro,

Welkom in Melbourne. Ons is ook nou al amper 4 maande hier en ek is seker julle sal dit geniet. Sterkte met die aanpassing.

Groete,

Henriëtte

Link to comment
Share on other sites

Welcome Caro, we have already had contact by email, if there is anything I can do to make your transition easier, please just shout.

Mara

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...