TANJA Posted November 11, 2006 Report Share Posted November 11, 2006 Goeie DagEk is nuut tot die forum, wil net weet is daar enige gesinne van die Rustenburg omgewing wat sou belangstel in so iets, en stupid vraag wat doen julle daar of praat julle maar net oor die proses.Groete Tanja Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chrissimac Posted February 6, 2007 Report Share Posted February 6, 2007 (edited) Goeie DagEk is nuut tot die forum, wil net weet is daar enige gesinne van die Rustenburg omgewing wat sou belangstel in so iets, en stupid vraag wat doen julle daar of praat julle maar net oor die proses.Groete TanjaHi Tanja,I live outside Rustenburg and want to immigrate to Oz asap. I would really like to meet up for a coffee to have a chat. If thats ok, give me a time, date and place (possibly in the Waterfall Mall) and I'll be there. ThanksChrissiPS I work during the week so evenings would be best. Edited February 6, 2007 by Chrissimac Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
TANJA Posted February 6, 2007 Author Report Share Posted February 6, 2007 HalloEk sou graag wou maar ons vlieg die 19de so ons is oppad na skoonma-hulle toe om die draaie te maak om te gaan groet (wil asb tog nie almal op een slag groet nie)Kyk op forum Salome is ook van Rustenburg en Sulona ek glo hulle sal graag gaan koffie drink Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.