Jump to content

Afrikaanse Christelike & Opvoedkundige Boeke


Riekie

Recommended Posts

Ek het 'n boks vol Afrikaanse Opvoedkundige &Christelike Boeke om weg te gee: (Meeste nog splinternuut, en alles n baie goeie tosetand)

Dagstukkies ('n Nuwe Begin) Hannes Burger

Oopkop Ouers - Kobus Neethling

Beste Voetlsaanpaaie in Suid Afrika

Seks: Die Wie, Wat en Waarom (Perspektief op Ontwakende Seksualiteit 7-13 Jaar) Stan & Brenna Jones

Die antwoord van Grootword ('n Ontdekking na die wonder van seksualiteit 12 - 15 Jaar) Stan & Brenna Jones

'n Man na God se Hart - Hennie Maartens

Beknopte Verklarende Woordeboek

Die Boodskap Met Psalms & Spreuke

Jy Mag maar Vra oor Reg en Verkeerd (Antwoorde op Kopseer Vrae) Ewald Van Rensburg

Dagstukkies ('n Gesprek met God) Johan Van Schalkwyk

Lessenaar Oordenkings vir Besige Mense - Solly Ozrovech

Mamma, is die Here regtig? - Annieria Theunissen McFarlane

Innie Skylte vannie :( (Griekwapsalms en ander gedigte) Hans du Plessis

God se Plan vir my Geld en my Goed (Bybelse riglyne oor geld & besittings) Floris Knouwds

Kekkel & Kloek - Wim Bosman

As die wind daaroor gaan ('n Ma se nagedagtenis aan 'n kind) Hennie Symington

Help! My kind Makeer iets! (Die pyn en hoop rondom leerprobleme) Helena Bester (BAIE Goeie Boek!!!!)

Wie het die waarheid beet? ('n Vergelykinde oorsig oor godsdienste) Pieter Verster

Die hartseer en die hoop (Gedagtes rondom die afsterwe van 'n Geliefde) Ampie Barnard (Ek het 2 van die boeke)

'n Vader a God se Hart - Josh McDowell

Leef God se droom vir jou Lewe - Johan Van Schalkwyk

Lekker Lawwe Lagboek 2000

Kwelvrae & Reguit Antwoorde - Gerhard Koen

Lekkerder as Roomys (Novelle oor eerste liefde en die kwessies wat daarmee saamgaan) Lissa Halls Johnson

Jou eie Gastehuis - Ronelle Henning

Vroue & Kos (Die verhouding tussen vroue, kos en depressie) Tabitha Hume

So moet julle Leef - Gerhard Koen

Stap vir Stap Rekenaar Boek vir volslae beginners van alle ouderdomme (vreeslik oulik - vir die domstes van ons! :ilikeit: )

En dan 'n Gasteboek vir 'n Huwelik (Splinternuut in Boksie)

Asook 3 Videos : Maksimum Man, Maksimum Vrou en Maksimum Tiener (Louis Malherbe)

Kontak my via PM as iemand belangstel (PS: Ek is in Sydney)

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...