Jump to content

Afrikaanse Sielsmusiek

Annecke

Recommended Posts

Oi.

Ek emmigreer na Adelaide gedurende die eerste week van Julie 2009. Ek het nog nie 'n werk nie en sal dalk myself aan die lewe moet hou deur my musiek. Die vraag is of daar genoeg Afrikaanse mense is wat belangstel om na sielsmusiek te luister en of dit 'n flou perd is wat ek opsaal...Ek skryf al my musiek self en dit val in die "Koos du Plesis, Laurika Rauch" genre. Mathys Roets sing 2 van my liedjies - "Dwergieman en Lyf". Die worrde van meeste van my liedjies is ook beskikbaar op my blog: anneckeredelinghuys.blogspot.com. Die vrae wat ek het is : 1. Sal mense belangstel om my musiek te hoor?, 2: Hoe en waar kry ek "venues" opgespoor om te sing? 3. Weet iemand dalk van 'n klankman of twee wat klank sal kan behartig seblief? Dit sal lekker wees om 'n stem uit die verte te hoor?...

Dankie by voorbaat.

Annecke

Link to comment
Share on other sites

Hello Annecke, ek sal graag wil hoor hoe jy sing! Ek glo meeste van ons 'down under' sal dit baie geniet! Mathys Roets is een van my gunsteling sangers!

Sterkte! Ek hoop jy kom reg...

Andi

Edited by Andi and Gunther
Link to comment
Share on other sites

Dankie Jan - ek het terug ge-pm.

Baie dankie!

Dis vir my kommerwekkend dat net 2 mense gereageer het op my "post"....? Het die mense daar nie behoefte aan sielsmusiek nie, of het mense dit mis gelees? Ek sien daar is 75 "views maar niemand antwoord my nie?

Ta ta

An

Annecke,

As jy iets hier reel sal ek kom luister, ek reken dalk ander Sa-ners ook. Hier is baie SA-ners wat in Adelaide woon, maar dalk nie almal hou van daai soort musiek nie en die wat wel daarvan hou sal nie noodwendig lewending gaan luister nie. Nie oor jou nie, net menslike natuur.So wat ek se is die gehoor kan dus moontlik bietjie klein wees in die begin maar ek is seker dit sal uitbrei as dit meer bekend word. Ek ken wel 'n paar mense wat ex-Saner sangers en musikante hier ken, ek sal probeer en hulle aan jou voorstel dan kan hulle dalk meer oor die musiek wereld hier met jou deel.

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie Marius -

Ek sal dit verskriklik waardeer. Hier by ons is "soirees" (weet nie of ek reg gespel het nie) 'n baie gewilde gebruik - Mense is baie lief daarvoor om klein intieme konsertjies by te woon. Sien uit daarna om dit te kom uitprobeer...Ek is seker of baie dom of baie dapper ???- Ek het nogal gedink die Afrikaanse mense in Australie soek na iets dieper noudat hulle in die vreemde is en nie elke dag aan die skoonheid van hulle taal blootgestel is nie - My musiek is nie "polse kou" musiek nie - net diep. Ek dink net die mark is bietjie versadig van "doef-doef" musiek sonder siel? (hier by ons in elk geval).

Dankie vir die reaksie - ek sien daar is darem nou al so 100 mense wat die post gelees het - Dit maak my dankbaar...

An

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Annecke

Ek skryf nie meer baie op die forum nie, maar lees nog gereeld. Hierdie tipe musiek is my geleifkoosde musiek, Laurika is my favourite uit alle favourites, so ook Matthys en Koos doep, so ek sal definitief kom luister. Ek ken 'n hele paar dames en mans wat nie op die forum is nie, wat ook van sulke musiek hou. Ek weet nie aan watter geloof jy behoort nie, maar as jy die Campbelltown Reformed Church kom besoek kort na jou landing sal ons almal jou daar kry - hope van ons.

Groete

Jaco en Adri

Link to comment
Share on other sites

Ook my tipe musiek - ek het CD's van al hierdie sangers. Die rede hoekom ek net lees en nie antwoord nie, is omdat Sydney bietjie ver is van Adelaide.... :holy:

Sterkte vir die singery - ek is seker jy sal genoeg aanhangers kry. Baie van hierdie liedjieskrywer kunstenaars het hulle "fame" in 'n intieme koffiekroeg & kuns "setup" begin. As jy eers in ADL is, rëel jou eie koffie & musiekaand en nooi almal wat wil luister. (As ek in ADL was, sou ek beslis kom luister het! :hug: )

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke

Ek skryf nie meer baie op die forum nie, maar lees nog gereeld. Hierdie tipe musiek is my geleifkoosde musiek, Laurika is my favourite uit alle favourites, so ook Matthys en Koos doep, so ek sal definitief kom luister. Ek ken 'n hele paar dames en mans wat nie op die forum is nie, wat ook van sulke musiek hou. Ek weet nie aan watter geloof jy behoort nie, maar as jy die Campbelltown Reformed Church kom besoek kort na jou landing sal ons almal jou daar kry - hope van ons.

Groete

Jaco en Adri

Oi

Baie dankie julle - ek voel nou sommer tonne beter!

An

Link to comment
Share on other sites

Ook my tipe musiek - ek het CD's van al hierdie sangers. Die rede hoekom ek net lees en nie antwoord nie, is omdat Sydney bietjie ver is van Adelaide.... :)

Sterkte vir die singery - ek is seker jy sal genoeg aanhangers kry. Baie van hierdie liedjieskrywer kunstenaars het hulle "fame" in 'n intieme koffiekroeg & kuns "setup" begin. As jy eers in ADL is, rëel jou eie koffie & musiekaand en nooi almal wat wil luister. (As ek in ADL was, sou ek beslis kom luister het! :lol: )

Oi

Baie dankie Riekie - Ek sal dalk vir julle is Sydney kom sing?

An

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Annecke

My dogter het baie kontakte in Adelaide se live music scene. Sy sing ook en ken 'n hele paar klankmanne. Glad nie dieselfde tipe musiek nie, maar dit maak nie saak nie. Kontak my nader aan die tyd en ons sal 'n plan maak om bymekaar uit te kom as jy eers hier is. Sy ken ook al die venues.

Ek moet egter vir jou se dat ek twyfel of jy jouself aan die lewe sal kan hou met jou musiek hier as dit net in Afrikaans is. As jy goed skryf in Afrikaans sal jy goed skryf in Engels ook, so miskien is dit 'n idee om 'n paar stukke reg te he in Engels ook, anders gaan jy dalk nie maklik 'n venue kry wat sal bereid wees om jou te book nie :holy:

Praat weer

Annette

NS: hoe oud is jy? Daar is baie geleenthede vir musikante wat as "jeug" kwalifiseer.

Edited by Annette
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...