Jump to content

Kindy ' speelgroepie vir 4 jarige


5vannemerwea

Recommended Posts

Hi almal

Ons is van die komende Sondag in Brisbane vir die geboorte vir ons derde enetjie. Ons be-oog om na die Royal Brisbane Woman's Hospital te gebruik.

Kan iemand ons raad gee rakende 'n speelgroepie, kindy of iets waar ons oudste ene heen kan gaan vir die drie maande wat ons in Brisbane gaan wees.

Dalk is daar ouers wat kinders van amper dieselfde ouderdom het dat ons die maaitjies by mekaar kan kry van tyd tot tyd. Dit sal waardeer word.

Groete en sien julle in Brizzie!!

Van der Merwes

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...