Jump to content

Net Virrie Grap DVD


LindaBez

Recommended Posts

Goeie dag almal,

M-Net en Nu-Metro in Suid Afrika het ʼn opwindende nuwe reeks op DVD vrygestel: “Net Virrie Grap†en vanaf 20 Januarie 2009 is dit eksklusief deur OZNETWORX in Australië beskikbaar. Die DVD sluit nie net die beste grappe en stories van die eerste 26 episodes in nie, maar ook die “dares†en†flops†tussen Thys en Winston asook ʼn foto collage van die twee grapmakers met die Produksie span.

Slegs $30!!!!!

Ons kon nie wag om die DVD te sien nie.... Het vreeslik lekker gelag...

Kontak gerus vir Linda by linda@oznetworx.com.au vir meer inligting

Groete

OZNETWORX_Bied_Aan___Presents.pdf

Link to comment
Share on other sites

Die SABC en faam kan duisende rande maak uit buitelanders deur Afrikaanse en Suid-Afrikaanse kykstof op DVD te bemark. Maar dink jy hulle 'catch on'? :rolleyes: Hopelik is hierdie DVD die begin van vele.

Edited by Sam
Link to comment
Share on other sites

Ja ek is seker hierdie is net die begin en ons sien uit daarna om ons mede Suid-Afrikaners hier in Australie 'n bietjie van SA te gee... Ons in ook in die proses om na ander Suid afrikaanse flieks, musiek DVD's en CD's te kyk om hier in Australie te verkoop....

Sluit gerus aan by www.oznetworx.com.au. Hier kom nog baie sulke Suid-Afrikaanse produte in die toekoms....

Groete

Linda

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...