LindaBez Posted March 9, 2009 Report Share Posted March 9, 2009 Goeie dag almal,M-Net en Nu-Metro in Suid Afrika het ʼn opwindende nuwe reeks op DVD vrygestel: “Net Virrie Grap†en vanaf 20 Januarie 2009 is dit eksklusief deur OZNETWORX in Australië beskikbaar. Die DVD sluit nie net die beste grappe en stories van die eerste 26 episodes in nie, maar ook die “dares†en†flops†tussen Thys en Winston asook ʼn foto collage van die twee grapmakers met die Produksie span. Slegs $30!!!!!Ons kon nie wag om die DVD te sien nie.... Het vreeslik lekker gelag...Kontak gerus vir Linda by linda@oznetworx.com.au vir meer inligtingGroete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.