Jump to content

Kleredrag in Aus


legrange

Recommended Posts

Ek moet sê dat die Ausie vrouens meer toe aantrek. Hulle wys minder maagies en borsboude (cleavage) as die Suid-Afrikanse meisies. Jammer al die manne wat nog Aus toe moet kom hoop nie dit beinvloed julle keuse nie. hehehehe

Maar dan moet ek sê die rokkies en broekies is maar min. Min materiaal en groot prys!!!! Soms dink ek dat die meisies net vergeet het om 'n broek of romp aan te trek. En dat haar lankerige hemp net net lank genoeg is, as hulle mooi regop loop. Ja, ek moet sê dat dit dalk 'n goeie ding is want dit leer die meisies mooi regop loop en klein treetjies gee.

Maar ongelukig vir die meisies, en gelukig vir die manne is daar trappies. . . . . . Al wat ek kan sê is dat as hulle nie 'n g-string dra nie sal jy hulle onderklere sien. :ilikeit::lol:

Wel, ek is maar bietjie groen omdat my benne nie meer so mooi is nie. Maar ek hoop die mode is oor as my dogter daai ouderdom is.

Jacqueline

Link to comment
Share on other sites

Nee jinne, miskien nie aan daai kant van Aus nie, maar hier wys hul als wat hul het!!!

Tot my man kry skaam vir party van hulle - maak nie saak hoe vet of maer, hul wys die borste en die magies ..... en dan hoe korter die broekies/rokkies hoe beter!!!

Sou defnitief se dat SA vrouens baie beter en dalk meer konserwatief aantrek .....

Ek moet sê dat die Ausie vrouens meer toe aantrek. Hulle wys minder maagies en borsboude (cleavage) as die Suid-Afrikanse meisies. Jammer al die manne wat nog Aus toe moet kom hoop nie dit beinvloed julle keuse nie. hehehehe

Maar dan moet ek sê die rokkies en broekies is maar min. Min materiaal en groot prys!!!! Soms dink ek dat die meisies net vergeet het om 'n broek of romp aan te trek. En dat haar lankerige hemp net net lank genoeg is, as hulle mooi regop loop. Ja, ek moet sê dat dit dalk 'n goeie ding is want dit leer die meisies mooi regop loop en klein treetjies gee.

Maar ongelukig vir die meisies, en gelukig vir die manne is daar trappies. . . . . . Al wat ek kan sê is dat as hulle nie 'n g-string dra nie sal jy hulle onderklere sien. :ilikeit::lol:

Wel, ek is maar bietjie groen omdat my benne nie meer so mooi is nie. Maar ek hoop die mode is oor as my dogter daai ouderdom is.

Jacqueline

Link to comment
Share on other sites

I have to agree with feetjie... and then you take a look at how short the school skirts are! We would never have gotten away with that!!

Link to comment
Share on other sites

Sigh....so guess I'll have to start going to gym to pull off those outfits!!

Link to comment
Share on other sites

Michele R, let me know which Fitness First's number i can forward u. If you can't beat them, join them!!! :blink:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...