Marjorie Posted March 6, 2009 Report Share Posted March 6, 2009 Ons kom weer môreoggend om 5.45vm voor Donut King (voor Southbank See) bymekaar vir 'n 6.00vm wegspring. Daarna koel ons in die see af en gaan dan vir 'n lekker koffie saam.Skakel ons gerus indien julle enige inligting nodig het en laat weet ons net of julle kom, sodat ons 'n ogie vir julle kan oophou. Alle Saffas is welkom! Almal wat daar hol is nie spoedvarkies nie en daar is stappers ook! Daar is ook die wat vir die eerste keer in jare weer begin oefen het en wat graag weer fiks wil word om aan 'n wedloop deel te kan neem. So, kom gerus ... julle sal dit geniet!Marjorie: 0409 447 977Johnny: 0409 447 952Sien julle daar! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.