Jump to content

AFRIKAANSE PADHARDLOPERS IN BRISBANE


Marjorie
 Share

Recommended Posts

Kom hardloop of stap saam met ons elke Saterdag! Daar is verskillende afstande beskikbaar insluitende 2km, 5km, 10km, 15km en verder vir die meer geesdriftiges. Almal is welkom insluitende jong volwassenes, tieners en ma's met stootwaentjies.

Ons kom elke Saterdag om 5.45vm voor Donut King, voor South Bank see bymekaar en spring dan 6.00vm weg. Na die tyd koel ons almal in die Southbank see af en gaan drink dan 'n lekker koffie saam.

Kom sluit gerus by ons aan en help ons om die groep lekker te laat groei! Daar is geen fooie betaalbaar nie en is die doel om eerstens lekker saam te oefen, nuwe vriende te maak, lekker saam te kuier na die tyd en dan om wedlope saam te doen.

Indien julle meer inligting benodig skakel gerus die volgende nommers:

Johnny: 0409 447 952

Marjorie: 0409 447 977

Julle is ook welkom om ons te e-mail by transcomail@aol.com en by die groep op Facebook aan te sluit, naamlik: AFRIKAANSE PADHARDLOPERS IN BRISBANE om alle nuus op 'n gereelde basis te ontvang.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...