Jump to content

AVBOB


emmarentiad
 Share

Recommended Posts

!!!!!!!!!HIERS VIR AL DIE MANS WAT HUL SO STERK GEVREET HOU, STUUR SOMR VIR JUL

PELLE OOK!!!!!!!!!!

> 'n Man wat voel hy het sy plek as die hoof van sy huis verloor het, gaan

> koop vir hom een van daardie selfhelpboeke met die titel "Die Hoof van jou

> huis". Na hy die boek gelees het, stap hy vol vertroue by die sitkamer in.

>

> "Vrou, van nou af is ek die hoof van hierdie huis", vertel hy haar terwyl

> sy

> sit en Egoli kyk. "Jy gaan nou opstaan en vir ons 'n lekker maaltyd

> voorberei, na ete gaan jy die skottelgoed was en vir my 'n lekker warm bad

> intap. As ek uit die bad uitklim verwag ek my nagklere klaar uitgesit op

> die

> bed en die bed mooi netjies skoon oorgetrek. Môre-oggend as ek opstaan,

> soek

> ek my ontbyt en as ek klaar geëet het, raai wie gaan my klere aantrek en

> my

> hare vir my kam?"

>

> Sy kyk ongeërg op en sê: "Die mense van AVBOB?"

>

Link to comment
Share on other sites

Do you know what AVBOB stands for....

ALMAL FREK BEHALVE ONS BOERE

I feel terrible, I do not get this joke because I do not know who AVBOB is. Who or what is this AVBOB really, so that I can also have a laugh.

Link to comment
Share on other sites

AVBOB is a funeral home in South Africa!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

AVBOB is a funeral home in South Africa!!!!!!

Thanks. :D

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...