emmarentiad Posted January 30, 2009 Report Share Posted January 30, 2009 Gatiep en Meraai stap uit Spar met n pram. Meraai kyk in die pram and skree"Gatiep dis nie ons kind nie"Gatiep se "hou jou mond man, dis n beter pram".Gatiep loop met n spul sinkplate onder sy arms die straat af.Sy pel vra hom "what kine Gatiep?Gatiep antwoord " Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry".Klein Liesbet wat 5 jaar word.Ouma vra wat sy vir haar verjaardag wil he."die pil ouma"ouma kry amper n hartaanval en vra geskok:"hoekom Liesbet"?"Ouma, ek het nou tien poppe en genoeg is genoeg"! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
zorba Posted February 1, 2009 Report Share Posted February 1, 2009 Gatiep en Meraai stap uit Spar met n pram. Meraai kyk in die pram and skree"Gatiep dis nie ons kind nie"Gatiep se "hou jou mond man, dis n beter pram". Sounds like something Homer Simpson would say!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.