Jump to content

Plastic pulverizer / Plastiek meule


legrange

Recommended Posts

Ja ek weet dit is 'n snaakse ding wat ek soek.

Ek het inligting gekry dat daar 'n hele paar plastiek meulens op gesit is in Australië en dat die projek deur die mat geval het. Nou is ek opsoek na verder inligting. Ek het bietjie gegoogle maar kon nie veel kry nie.

Weet iemand iets hiervan?

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...