Jump to content

Ek vra jou hoekom.


emmarentiad
 Share

Recommended Posts

Julle is so arm, jou ma koop jou a check broek met net een blokkie op.

Jy is so dom, jy koop nuwe tekkies maar maak net een lysie vas, ek vra jou hoekom....jy se op die box staan geskryf..TAIWAN.

Jou ma is so skeel, sy gee haarself vuil kyke.

As jou ouma voel sy gaan dood, gaan sit sy in die living room.

Jou ore is so klein, ons hoor 'hallo', jy hoor "hallo'tjie

Jou ouma het drie grand-pa's, ..sy gooi twee weg....sy sing, " I don't wanna be a playa no more"

Link to comment
Share on other sites

Jou familie is so groot jou ma maak tee in the geyser

Jy is so lelik jou ma gooi jou weg en weg gooi jou terug

Jy is so jimpel jou ma maak jou wakker met 'n panty

Julle is so arm julle gaan KFC toe om ander mense se vingers te lek

Link to comment
Share on other sites

JYT ‘N HARDE GESIG, JOU MA ROEP JOU CEMENTA (SAMANTHA)

jou ma is so dun, sy moet rond hardloop in die stort om nat te raak.

Link to comment
Share on other sites

Jy is so lelik, jou ma het eers na jou geboorte naar geword.

Ons was so arm, as ek nie 'n seunjie was nie, het ek niks gehad om mee te speel nie.

Link to comment
Share on other sites

Jou ma is so vet, as sy verby die TV loop, dan miss sy die hele episode van "All my children"

Jou pa is so oud, hy het vir Moses in sy jaarboek.

Jy was so lelik by geboorte dat die dokter jou ouers geklap het.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...