Jump to content

Dames en naels


Feetjie

Recommended Posts

Aan alle dames hier op die forum

Ek het 'n hele ruk gesoek vir 'n nael tegnikus wat my naels met Bio Sculpture kan doen. Aangesien dit 'n Suid-Afrikaanse produk is, was dit nie maklik nie. Ek is een van die 'girltjies' wat maar elke maand die naels gedoen moet he, hou van mooi versorge hande. Tot my skok het ek $65 betaal. Is ek die enigste een of vind jul hierdie soort van goete vir ons 'ladies' ook baie duur?

Dink daar is heelparty dames wat hierdie luuksheid opgegee het twv belangriker uitgawes.

Groete

Feetjie

Link to comment
Share on other sites

Have a look at http://www.costhelper.com/cost/health/manicure-pedicure.html . You possibly could call http://www.biosculpture.com.au/closestsalon.asp and ask them what is a reasonable price for Bio Sculpture nails treatment. Your area/ suburb often influences the cost of your manicure and pedicure. I have often seen the treatments cheaper in the city than in the suburbs. Ask the women’s network in your area/ church they often know where the good deals are.

Link to comment
Share on other sites

Hi Feetjie,

Yes, $65 seems on par with what I paid for acrylic nails in Perth. Some places you can get deals as cheap as $49, but they really "rough up" your nails. I eventually decided I'm not spending that amount of money to have my nails "abused". I rather keep them neat and do some neat polish at home.

L

Link to comment
Share on other sites

Ouch... but couldn't afford it in RSA either... I have postponed going to the hairdresser too.

Kom Polly... ekke sal jou hare doen!!! Hehehehehehe

Link to comment
Share on other sites

Ek was een van die vrouens wat nie regtig aandag aan wenkbroue en naels gegee het nie, maar met n 16 jarige dogter in die huis wat dit gedoen wil he het ek tog maar begin deelneem daaraan.

O ja moet darem ook net se n vriendin het haar eie salon in Witrivier, ons het gewone pryse betaal ek meen die vrou leef van die inkomste, so dit was lekker dan het ons sommer n kuiertjie ook ingekry. My eerste sessie was dink ek April of Mei 2008. Dit was wonderlik, ek was nie so bekommerd oor die vinger naels nie, maar die voete en wenbroue en massages was uit die boonste rakke.

Nou ja op die stadium probeer ons by bly met die tweezer, nie aldag baie suksesvol nie maar ons probeer. Die voete word darem nog so bietjie op my eie manier gepamperlang, ai ek mis my vriendin.

Nou ja, ek is natuurlik ook die tipe mens wat glo hoe korter my hare hoe beter, ek is nie n hare mense nie, dit moet my nie langer as 2 minute vat nie anders is ek geirriteerd.

Ek het Oktober 2008 laas n haarsny gehad, die dag voor ek my sussie in Hermanus vir die laaste keer gaan groet het. Nou ja wat kan ek se op die stadium lyk ek soos n regt "golly wog", hare is anou alm amper lank genoeg om n pony tail bo-op my kop te maak. Die laaste maande in SA was net so dol het net nie kans gekry om weer hare te sny nie en hier is ek nie seker wat is n goeie prys en wie kan mens vertrou nie.

Op die stadium kom ek nie veel uit nie, en het daarvolgens die besluit geneem dat ek sal uithou solank ek kan, net miskien n groot miskien kry ek dit reg om my hare bietjie te groei, so aan die een kant is dit n bonus om nie n haarkapper hier te ken nie en aan die ander kant dink ek die skape op die plaas gaan vir my skrik.

Nou ja geniet julle dag verder ek hoop almal se hande, naels en hare kry die aandag wat dit moet.

Link to comment
Share on other sites

Yep, I've also gone from gel overlays for years down to DIY nails! Infact I was going to do a course to do my own nails before leaving SA but never got around to it. In the beginning it was horrible cos I was so used to having long nails but now I'm pretty used to it and I quite like that my nails are strong(ish) and healthy again. I've also heard too many dodgy stories about nail salons here which scared me off a little too. Saying that...those little cheap chinese salons give great pedicures!

Edited by Brissy Bessies
Link to comment
Share on other sites

Wel, nadat ek al hierdie posts gestuur het laat dit my wonder ...... Ek het self so paar jaar terug die Bio Sculpture kursus gedoen. Bio Sculpture is gel op jou eie naels en als is natuurlike produkte. Ek glo nie in tips en akriel nie, aangesien dit glad nie hou nie. Mense vra altyd vir my of ek tips het en dan se ek nee, bio sculpture hou my naels mooi en natuurlik vir ten minste 3 weke en dan party maande strek ek dit uit tot 4. Jy het 'n keuse of jy "french overlay' wil laat doen OF die gekleurde 'overlay'.

Wonder of ek 'n kans moet vat en dit weer moet doen vir kliente?

Link to comment
Share on other sites

Hou die prys reg en ek is seker n paar Suid Afrikaanse dames sal jou ondersteun, wat kan nou beter wees om gepamperlang te word in afrikaans

Link to comment
Share on other sites

Wel, nadat ek al hierdie posts gestuur het laat dit my wonder ...... Ek het self so paar jaar terug die Bio Sculpture kursus gedoen. Bio Sculpture is gel op jou eie naels en als is natuurlike produkte. Ek glo nie in tips en akriel nie, aangesien dit glad nie hou nie. Mense vra altyd vir my of ek tips het en dan se ek nee, bio sculpture hou my naels mooi en natuurlik vir ten minste 3 weke en dan party maande strek ek dit uit tot 4. Jy het 'n keuse of jy "french overlay' wil laat doen OF die gekleurde 'overlay'.

Wonder of ek 'n kans moet vat en dit weer moet doen vir kliente?

Feetjie,

Ek dink dis 'n "business opportunity" vir jou, wanneer ek in OZ kom sal ek jou beslis ondersteun, kan nie sonder my gel nie, ek torring nogal aan my naels en as ek 'n haakplekkie kry, is die nael sommer af. Gel hy my naels netjies en my in toom! Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Hi Feetjie,

Ons kom Brissies to volgende jaar en ek sal jou ook defintief ondersteun. Klink vir my so paar dames hier moet 'n haar & beauty salon saam oop maak! Ek is bank want klink my nie die mense daar kan hare sny nie! Sal nogal lekker wees om te gaan vir 'n haarsny en sommer 'n lekker kuier in Afrikaans :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...