Jump to content
  • 0

Quotes


Riekie

Question

Ag help tog asseblief vir Blondie!! Ek kry dit nie reg om daai "quote" ding te doen nie. Verduidelik MOOI vir my wat om te doen asb. Hoe "select" ek iets wat ek van iemand anders se "post" wil "quote" in my "reply"? Ek weet ek moet die "quote" knoppie gebruik, maar ek doen seker iets verkeerd, want dit werk nie.

Link to comment
Share on other sites

5 answers to this question

Recommended Posts

  • 0

Hi Riekie,

Jy moet my artikel lees oor die knoppies as jy die p_mq_add.gif knoppie wil gebruik. Ek dink die eintlike een wat jy moet gebruik is eerder die p_quote.gif ene.

Link to comment
Share on other sites

  • 0
Ag help tog asseblief vir Blondie!! Ek kry dit nie reg om daai "quote" ding te doen nie. Verduidelik MOOI vir my wat om te doen asb. Hoe "select" ek iets wat ek van iemand anders se "post" wil "quote" in my "reply"? Ek weet ek moet die "quote" knoppie gebruik, maar ek doen seker iets verkeerd, want dit werk nie.

Riekie, click op die quote button by wie ook al se post wat jy wil quote op, dan verander die plus voor die quote na 'n minus (en dit verander van rooi na groen) en dan moet jy op add reply click daarna. Dan sal jy sien hy quote die persoon en jy kan dan nog iets by skryf.

Hoop dit help, laat weet ma.

Link to comment
Share on other sites

  • 0
Riekie, click op die quote button by wie ook al se post wat jy wil quote op, dan verander die plus voor die quote na 'n minus (en dit verander van rooi na groen) en dan moet jy op add reply click daarna. Dan sal jy sien hy quote die persoon en jy kan dan nog iets by skryf.

Hoop dit help, laat weet ma.

Thanks! Ek toets dit gou...... <_<

YES YES YES dit werk!!!! Dankie!!! Nou kan ek ook slim lyk!...... :)

Link to comment
Share on other sites

  • 0
Riekie, click op die quote button by wie ook al se post wat jy wil quote op, dan verander die plus voor die quote na 'n minus (en dit verander van rooi na groen) en dan moet jy op add reply click daarna. Dan sal jy sien hy quote die persoon en jy kan dan nog iets by skryf.

Hoop dit help, laat weet ma.

Moet nie sleg voel nie ek sukkel ook altyd met die goeters. Sien

die verskillende forums verskil van mekaar:-)

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Ek leer maar stadig, maar ek leer darem! Hierdie forum laat my partykeer so dom voel, en as ek iets regkry, dan dink ek weer ek weet alles! :D Tot ek met die volgende knoppie sukkel...... :D

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...