Jump to content

Dobson Park


Happy2Bhere
 Share

Recommended Posts

Because it is school holidays and the kids are bored I decided we are going to see if we can find another park today. This is Dobson Park in Ferntree Gully on the foot of the Dandenongs.

'n Vriend van ons sê nou die dag hy kan nie verstaan hoekom is daar so baie ou mense in Aus nie. .... to besef ons daar is nie meer as in SA nie dit is net hierso kan hulle vrylik rond loop buite sonder om te worry dat hulle aan geval gaan word.

Terwyl ons so deur die park stap ontmoet ons die opsigter... 'n wit oom met 'n tuin vurk en 'n kruiwa besig om in die tuin te werk. Dit is sy werk al vir jare... om die tuin te onderhou.... ek kan maar net nie gewoond raak aan die idee van al die parke wat veilig en gratis en skoon is om te geniet nie. Daar is selfs toilette wat baie skoon is met toilet papier en al....

I say it again... I love Aussie.!!!!!!

DSC03682.jpg

DSC03684.jpg

DSC03687.jpg

DSC03690.jpg

DSC03692.jpg

DSC03701.jpg

DSC03707.jpg

DSC03714.jpg

DSC03723.jpg

DSC03726.jpg

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...