Zack Posted December 2, 2008 Report Share Posted December 2, 2008 Filemon het 'n hoenderplaas gekry deur die staat se grondhervormings-ding.Sy buurman was ook 'n hoenderboer en het kom kennis maak."Hoenderboerdery is nie maklik nie," verduidelik hy. "Ek sal jou 100 kuikens gee om te help begin."Filemon was baie dankbaar. Die buurman kom loer weer in, so twee weke later, om te hoor hoe dit gaan."Hau, nie te goed nie. Al die kuikens hy het gavrek !!Die buurman sê: "Ek kandit nie glo nie. Ek het nog nooit probleme gehad nie.Laat ek jou nog 100 kuikens gee."Twee weke later ontmoet hulle weer, en Filemon sê weer: "Ek kandet nie verstaan nie....almal die kuikens hy het weer gavrek..."Verstom vra die buurman: "Wat het verkeerd gegaan? Wat het jy aan hulle gedoen?"Filemon: "Eish, ek weet nie eintlik nie. Miskien ek plant hulle te diep." Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dreams Posted December 2, 2008 Report Share Posted December 2, 2008 Dit vat 'n tydjie voor die vere opkom Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
zorba Posted December 6, 2008 Report Share Posted December 6, 2008 Very funny!I wonder if he also planted some coins, and is still waiting for a money tree to grow? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pine and Riana Pienaar Posted December 7, 2008 Report Share Posted December 7, 2008 Het die jaar self met die grondhervorming dinge gewerk. Sal nie verbaas wees as die 'n werlklike geval was nie. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.