Jump to content

Nuut hier en besluit

Jakesb

Recommended Posts

Hi daar aan almal. :ilikeit: Eks bly vir al die mense wat deur al die pyn is om oor gaan, lyk my myne begin nou eers. Eerstens weet ek nie eers waar om te begin nie. Ek kyk na 'n sponsor visa, die tyd van die jaar moet ek seker nie veel verwag nie, so naby aan vakansie tyd en Kersfees. Het gekyk na N.Z. want dit lyk of dit makliker is om daarnatoe te gaan. My vriend wat al in Perth is het vir my vertel dat N.Z. se lewens koste baie duur is.

:ilikeit:

Ek weet regtig nie watse kant toe nie. Soos ek dit sien is dat alles gebeur met 'n doel en sal op die regte tyd gebeur, ek moet seker net geduldig wees. Ek het my Cv na baie recruit companies toe gestuur ma nie eens een het my laat weet dat ek 'n kans staan nie. Ek is 'n gekwalifiseerde Aircraft maintenance mechanic, baie jare ondervinding op forklifts en container handling machines, maar lyk my die recruit companies kyk nie verder as waarin 'n mens gekwalifiseerd is nie, miskien is ek verkeerd ma dit is die indruk wat ek kry.

Wel dit is 'n mondvol wat ek nou geskryf het en hoop iemand het antwoorde op my vrae. Dankie aan almal wat hier is en met ons deel wat hulle ervaar het.

Dankie

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Hi Jakes

Welcome to our world! Hope you become very wise here with answers to most of your questions.

To start the ball rolling, ensure that your passport is valid for at least three years and that you apply for an unabridged birth certificates. If you are married then you also need an unabridged marriage certificate. Of course if you are married with kids then you need the passports and birth certificates for all of them as well. As these can take some time to attain, it is a good idea to get cracking on them now.

Probably the best sites for jobs in Australia is:

http://www.seek.com.au/

http://www.mycareer.com.au/

http://www.careerone.com.au/

Then, if you use your noggin you can also try the yellow pages. By researching for companies that may use your services and that have a website, you can get in touch with them direct, often works better.

http://www.yellowpages.com.au/

Good luck with the search!

Link to comment
Share on other sites

Hi Jakes,

It's quite a process, but time does go by before you know it. Good luck with the job searching and hope you do find a suitable job soon. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Jakesb

Glad you decided to check out this forum! There is stacks of info here, enjoy the hours of reading.

Regards to E, A & J jnr

T

PS Don't for get to reply to C's e-mail, then we can give you a call & chat.

Link to comment
Share on other sites

Hi to all

Dankie vir almal wat 'n comment gelos het en advies gegee het.Lyk my ek het nogal baie om te doen voor ek kan oorgaan, ma ek weet dit gaan op die ou einde die moeite werd wees.Voor ek hier aangesluit het was alles nog onduidelik oor watse papiere ek moet he,soos byvoorbeeld "unbridged birth certificate".Dankie weer eens vir die inligting aan almal. As ek oorgaan sal ek eers alleen gaan en dan later my vrou en kinders, so ek kyk om miskien op die myne as mechanic te gaan werk om genoeg geld te kan maak om dit te bekostig dat my familie kan oorkom. Hier in die Kaap kan mens nie geld maak om oor te gaan nie, om my huis te verkoop gaan nie eers het nie.Ek is seker nie al een wat in die situasie sit nie ma ek gaan uithou en aanhou tot ek dit regkry. Ek weet dit gaan baie druk op die familie sit en party mense sal se dit is nie die moeiete werd nie,ma ons kyk na die eind doel hoekom ons dit doen.

Dankie van die Barnard familie

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Haai Jakes

'n gesegte wat 'n groot impak gemaak het op my, toe ek nog geswot het, was - hoe vreet 'n mier 'n olifant op .... hy begin met die eerste hap en hy werk so deur die res van die lyf

Dis dieslfde met die emmigrasie proses - die enigste manier om daarby uit te kom, is om daai eerste tree te vat en so deur te werk, anders kom jy nooit daarby uit nie

As ek 'n aanbeveling mag maak ... dit klink asof jy redelik goed gekwalifiseerd is ... sou ek aanbeveel dat jy ook kyk of jy kwalifiseer vir die 175 PR visa.

Met die wereld ekonomie soos wat hy tans is, is ek seker dat jy eerder die standvastigheid van permanente verblyfskap sou waardeer, eerder as om dit oor te laat aan die wisselvalligheid van die wereld ekonomie, waar niemand van sy werk verseker kan wees nie en dus ook nie verblyf in Aus nie

Dit is dan ook moontlk om oor te gaan op 'n 457, terwyl jou aansoek vir 175 in is & dan later oor te skakel, as die 175 deurkom

Groete & sterkte

Jan

Edited by JanCPT
Link to comment
Share on other sites

Hi daar aan almal. :thumbdown: Eks bly vir al die mense wat deur al die pyn is om oor gaan, lyk my myne begin nou eers. Eerstens weet ek nie eers waar om te begin nie. Ek kyk na 'n sponsor visa, die tyd van die jaar moet ek seker nie veel verwag nie, so naby aan vakansie tyd en Kersfees. Het gekyk na N.Z. want dit lyk of dit makliker is om daarnatoe te gaan. My vriend wat al in Perth is het vir my vertel dat N.Z. se lewens koste baie duur is.

:ilikeit:

Ek weet regtig nie watse kant toe nie. Soos ek dit sien is dat alles gebeur met 'n doel en sal op die regte tyd gebeur, ek moet seker net geduldig wees. Ek het my Cv na baie recruit companies toe gestuur ma nie eens een het my laat weet dat ek 'n kans staan nie. Ek is 'n gekwalifiseerde Aircraft maintenance mechanic, baie jare ondervinding op forklifts en container handling machines, maar lyk my die recruit companies kyk nie verder as waarin 'n mens gekwalifiseerd is nie, miskien is ek verkeerd ma dit is die indruk wat ek kry.

Wel dit is 'n mondvol wat ek nou geskryf het en hoop iemand het antwoorde op my vrae. Dankie aan almal wat hier is en met ons deel wat hulle ervaar het.

Dankie

Jakes

Jakesb

I keep on hearing that people say how expensive it is to live in NZ. I lived in rural NZ (3years) and in the capital city, Wellington (3years) and now in Perth. I moved here in the last two years and was wondering what is more expensive in NZ than in Australia.

In my experience food is the same, insurance phone and internet cheaper in NZ. Houses the same or cheaper in NZ, petrol (excluding LPG) the same. Cars much cheaper (Secondhand) in NZ. In NZ you don’t pay stamp duty like you do here on everything. Rent the same. Water free in most areas in NZ.

I’m also questioning that it is supposedly easier to get in. They take immigrants at a higher age, that may make it easier for some. At the same time you have to go through a process where you have to express your interest to immigrate and then they invite you to apply for PR that is if they need people in your line of work. Most people need a job offer to get enough points to get PR for NZ. That is not easy to get if you are not in New Zealand.

What is true is that the weather in Australia is better and the salaries. Depending on what you do for a living it could be a lot. I suggest you have a read through the requirements.

As for you looking for work, I think that your experience would count a lot, you are probably having trouble because of other issues ex: being in SA or the global financial situation.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
Hi daar aan almal. :huh: Eks bly vir al die mense wat deur al die pyn is om oor gaan, lyk my myne begin nou eers. Eerstens weet ek nie eers waar om te begin nie. Ek kyk na 'n sponsor visa, die tyd van die jaar moet ek seker nie veel verwag nie, so naby aan vakansie tyd en Kersfees. Het gekyk na N.Z. want dit lyk of dit makliker is om daarnatoe te gaan. My vriend wat al in Perth is het vir my vertel dat N.Z. se lewens koste baie duur is.

:blink:

Ek weet regtig nie watse kant toe nie. Soos ek dit sien is dat alles gebeur met 'n doel en sal op die regte tyd gebeur, ek moet seker net geduldig wees. Ek het my Cv na baie recruit companies toe gestuur ma nie eens een het my laat weet dat ek 'n kans staan nie. Ek is 'n gekwalifiseerde Aircraft maintenance mechanic, baie jare ondervinding op forklifts en container handling machines, maar lyk my die recruit companies kyk nie verder as waarin 'n mens gekwalifiseerd is nie, miskien is ek verkeerd ma dit is die indruk wat ek kry.

Wel dit is 'n mondvol wat ek nou geskryf het en hoop iemand het antwoorde op my vrae. Dankie aan almal wat hier is en met ons deel wat hulle ervaar het.

Dankie

Jakes

Jakes, NZ is beslis nie duurder as AUS nie. Ons het 4 jaar in Auckland gewoon en meeste goed was goedkoper daar as hier. Nog 'n voordeel is dat al is jy op 'n werskvisa, is medies vir kinders onder 6 gratis sowel as hospitaal vir almal.

Die ekonomie is nie so sterk en stabiel soos in AUS nie, daarom ons besluit om AUS toe te kom.

Met jou opleiding, as jy dit goedgekeur kan kry vir NZ of AUS, behoort jy baie maklik werk te kry. Hou net moed en jou oë op vir geleenthede. Ek sou nie deur 'n agent werk nie, maar eerder my CV so goed moontlik opgestel kry en dan self deurstuur aan maatskappye. Het jy al gekyk of jy genoeg punte het om reeds in SA vir residensie aansoek te doen?

Sterkte!

Goeie naand aan almal

Baie dankie aan almal vir die ondersteuning en wat raad gegee het,het nog nie reg gekom nie ma gaan nou eers op vakansie en dan weer in die nuwe jaar weer probeer.

Kan iemand vir my verwys na 'n iemand wat na my huidige CV kan kyk want ek wil weet of dit op die regte manier opgestel is. Kan iemand ook vir my sê wa kan ek gaan om te sien of ek genoeg punte het om te kwalifiseer om aansoek te doen vir residensie.O ja nog een ding, met wie kan ek praat oor my kwalifikasie en of dit goed genoeg is vir Australia.

Dankie weer eens aan almal

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Hier is hy = http://www.immi.gov.au/skilled/general-ski...y-applicant.htm

Ek sou ook aanbeveel dat jy met daardie kwalifikasies van jou sommer dadelik skiet vir 175. Ek is nou maar 'n week hier op 'n 175 en die werksoekery gaan baie beter selfs in hierdie tyd as wat dit ooit gegaan het toe ek in SA was. Ek het Wo. 'n onderhoud en het belangstelling van twee ander maatskappye gekry. Seker nog te vroeg vir my om te praat maar ek dink jy sal nie verkeerd kan gaan nie.

Goeie naand aan almal

Baie dankie aan almal vir die ondersteuning en wat raad gegee het,het nog nie reg gekom nie ma gaan nou eers op vakansie en dan weer in die nuwe jaar weer probeer.

Kan iemand vir my verwys na 'n iemand wat na my huidige CV kan kyk want ek wil weet of dit op die regte manier opgestel is. Kan iemand ook vir my sê wa kan ek gaan om te sien of ek genoeg punte het om te kwalifiseer om aansoek te doen vir residensie.O ja nog een ding, met wie kan ek praat oor my kwalifikasie en of dit goed genoeg is vir Australia.

Dankie weer eens aan almal

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Hello Jaques en gesin, dit was baie lekker om julle gister by die Kirstenbosh picnic te ontmoet!

Alles van die beste vir die imigrasie pad voorentoe!

Groete

Andi

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...