Jump to content

AKKOMMODASIE


Johnny & Rene

Recommended Posts

More uit Nelspruit aan almal in Canberra,

Die Clark's het hulp of selfs net inligting nodig.

Ons dierbare hond Snippie wat nou haar laaste stretch in kwarentyn doen vlieg al 10 November 2008 na Melbourne en ons moet haar gaan haal 17 Desember 2008. Ons die familie vlieg 26 November 2008 van Johannesburg na Sydney na Canberra, so ons land amptelik 27 November 2008 in Canberra.

Het bietjie rond gekrap op die internet vir tydelike akkommodasie tot ons regkomo met n "rental", sover was ek nie baie suksesvol nie aangesien niemand wat ek sover gekontak het troeteldiere toelaat nie. Ek wil regtig nie my hond nog langer in n hok los nie, is daar dalk enige iemand wat ons kan help met inligting oor waar ons kan bly en wat natuurlik troeteldiere toelaat.

Ek moet ook by se dit kan n karavaan park wees of back packers plekkie ons gee nie om nie solank die hond net saam ons kan bly is ons gelukkig. Natuurlik moet dit ook bekostigbaar wees aangesien ons huis nog nie verkoop is nie so geld is baie baie baie min. Ons het gedink aan so 3 maande periode om ons genoeg tyd te gee om rond te kyk vir n "rental".

Die ander probleem is dat daar blykbaar "Pacific School Games" in Canberra is einde November begin Desember, dit maak dit ook moeilik want baie akkommodasie is reeds bespreek.

Ek waardeer enige terugvoer van julle kant af.

Rene

Link to comment
Share on other sites

Hi Rene

I have sent you a PM. I have also found this:

http://www.dogzonline.com.au/accommodation...om.asp?name=307

It is a motel in Queanbeyan (in New South Wales - but it is only about a 15 minute drive away from Canberra). Because it is in Queanbeyan it seems a bit cheeper that the places in Canberra, and the online dog forum people on the website above have given it some good reviews.

K

Link to comment
Share on other sites

Kurkprop,

Baie dankie ek jou jou mail gekry sal dit onthou as die tyd naby is en ek nog nie n oplossing het nie.

Het die mense gekontak hulle gaan kyk of hulle my kan help want hulle is party naweke vol geboek sy het darem vir my ander plekke se name ook gegee.

Groetnis en min dae vir die Clark's

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...