Jump to content

Is ons mal of wat


Allie en Urs

Recommended Posts

Ja, daar is nou geen terugdraai nie, hulle het vandag bein om ons goed te pak, en ons huis lyk soos n stoorkamer. Dis honde ,katte, kinders, en dan ook die mense van Elliott, en moet nie van die agente vergeet wat die huis moet verkoop.....see you soon :unsure:

Link to comment
Share on other sites

Ek het in ons laaste paar dae in SA ook begin wonder of ons mal is om alles te vat en Aus toe te gaan. Veral oor ons nog nooit n voet in Aus gesit het nie.

Maar ons het baie vinnig hier ingepas en gou baie mense ontmoet.

Ek hoop al julle laaste dinge gaan goed en dat die oorgang nie te erg is nie.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Sterkte jong, dis maar 'n mal paar dae voor mens oorvlieg.

Alles van die beste en hou ons op hoogte van julle planne en verwikkelinge.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...