Jump to content

Jolly tafeltjies en stoeltjies


Antoinette

Recommended Posts

Dis ietsie kleins, maar ek mis dit. Dardie goedkoop plastiese jolly tafeltjies en stoeltjies wat mens in RSA kon kry. Die tafels was lekker groot met so 'n randjie om. Dit was perfek vir klein kindertjies vir "dirty play" en partytjies. Ons container was so vol dat dit 4 mans gevat het om die deure toe te forseer so ek moes die tafeltjie is RSA los. Het iemand dalk al iets soortgelyks in Austr. teegekom? Ek wil graag vir my kinders weer een kry.

Link to comment
Share on other sites

Ek stem vir die Jolly tafeltjies en stoeltjies! Ons het ons s'n gebring, maar het net twee stoeltjies.....wil graag vier he!

Het al die Checkers-tipe plastiekstoeltjies met die armleunings hier in Aus gesien, maar dis nie dieselfde nie.

Daar is hoop: het twee Jolly stoeltjies by 'n garage sale gesien, maar iemand het dit onder my neus uit gekoop!

(en toe ek die vrou vra waar hulle dit gekry het, kan jy seker raai wat die antwoord was: In Suid Afrika!)

Link to comment
Share on other sites

Dis ietsie kleins, maar ek mis dit. Dardie goedkoop plastiese jolly tafeltjies en stoeltjies wat mens in RSA kon kry. Die tafels was lekker groot met so 'n randjie om. Dit was perfek vir klein kindertjies vir "dirty play" en partytjies. Ons container was so vol dat dit 4 mans gevat het om die deure toe te forseer so ek moes die tafeltjie is RSA los. Het iemand dalk al iets soortgelyks in Austr. teegekom? Ek wil graag vir my kinders weer een kry.

Op hierdie website is Jolly tafeltjies en stoeltjies, weet nie of dit is waarna jy opsoek is nie.

http://www.nanny-annie.com/childrensfurniture.php

Edited by Annalize
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...