Jump to content

Katties


Sontin

Recommended Posts

Hi daar

Ja - onderwerp na aan my hart en vasgebind aan my traankliere...

Het my liewe Moses Kat in Midde Ooste by ander Suid Afrikaners moes los... Mis hom ELKE dag!!

Nou in die proses om weer 'n katkind te kry...

Hoekom - is jy in dieselfde posisie?

Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Ja - onderwerp na aan my hart en vasgebind aan my traankliere...

Het my liewe Moses Kat in Midde Ooste by ander Suid Afrikaners moes los... Mis hom ELKE dag!!

Nou in die proses om weer 'n katkind te kry...

Hoekom - is jy in dieselfde posisie?

Hi jy

Ja soort van.... ek het my twee katmeisies laat kom van SA af, al die geldjies betaal alles, maar ek het ook intussen n seuntjie kat hier gekry. Hy is 2 jaar oud en die girls is 4 jaar. Ek het hulle nou al 4 maande lank maar hulle kom nie oor die weg nie...... ek moet hulle heeltyd uitmekaar hou. Hulle baklei iets vreeslik. Het al als probeer, maar niks help nie. Die outjie is nou op medikasie om hom te laat kalmeer.... hy is te besig, glo nie hy weet hy is n kat nie - he he he he

As dit nie werk nie, sal ek vir die girls n huis moet kry, maar sal verkies dat hulle saam na Afrikaanse mense toe gaan....

ai jai jai, het so gehoop hulle sou oor die weg kom.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...