Jump to content

Daily prayer


LuanFourie

Recommended Posts

Welcome! Plz enspire us all today with a prayer or a Bybel verse? Any will do!

Excuse me for afrikaans still improving on the english...

Groot en Almagtige Vader wat in die hemel is ek bid vandag om U naam te loof en te prys. Liewe Here ons het almal U nodig in ons "groot besluit". Ek bid en sê dankie vir die vooreg wat U aan my gegee het om die boodskap te kan plaas. Dat U my seën en bystaan in als wat ek doen. Almagtige Vader ek bid om te vra dat U al die mense wat deel gaan wees van die boodskap en die wat nie gaan wees nie sal seën met U liefde. Liewe Here ek wil net vra dat U die families wat bietjie hartseer gaan wees, gerus sal stel. Vader ek wil U ken in elk van my besluite en vra dat U my sal leiding gee. Liewe Here ek smeek U vergifnis vir al my sonder. Ek vra Vader dat U, U hand van beskerming sal uitstrek oor ons almal vandag.

Amen

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die gebed Luan, wil net Amen se daarop.

Linda

Link to comment
Share on other sites

May the Lord bless and sustain each and everyone of you, may he raise your spirits when you are down and may he smooth the road ahead of you! God is good!

Link to comment
Share on other sites

Thank u for the prayers. Hope u are all well.

Liewe Here ons dank U vir n wonderlike dag wat U in ons kort en tydekike lewe toegevoeg het. Ons dank U vir die vooregte wat U aan ons gee, dinge wat ons somer vergeet en nie eens dankie sê nie. Groot en almagtige Vader ek wil vra dat U met al die mense sal wees waar ookal hulle mag wees. Behoed en bewaar ons deur hierdie dag en gee aan ons moet en krag om U wil te doen. Amen

Have a great day!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...