Jump to content

AGS Kerke


Chantelle
 Share

Recommended Posts

Hi julle almal

Ons wil net graag weet of daar dalk enige AGS kerke in die Kingaroy area is? Of dalk enige van julle wat n kerk soortgelyk daaraan gekry het.

Sal gaaf wees as daar dalk bietjie inligting daaroor beskikbaar sal wees.

Groete

Chantelle en Emil

Link to comment
Share on other sites

Hi Chantell,

Family Worship centre is die Assemblies of God, wat soos die AGS is.

Hulle tel nommer is 4162 8160 en die past is Barry Leask

Hoop julle kom reg.

Link to comment
Share on other sites

Hi Chantell,

Family Worship centre is die Assemblies of God, wat soos die AGS is.

Hulle tel nommer is 4162 8160 en die past is Barry Leask

Hoop julle kom reg.

Hi Saartjie

Baie dankie vir die inligting, word opreg waardeer. Ons is nog nie in kingaroy nie, land seker eers in desember. maar wou net seker maak van die kerke.

Lekker dag en mooi bly.

Chantelle

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Hi Chantelle

Ons was by Highway Christian Church, dis baie lekker, die kinders geniet dit ook. Was ook by Church in the Marketplace wat weeshuis in Zim ondersteun, baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Hoop ons sien julle een van die dae.

Lekker dag

Elmaré

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...